Langs Ver Paaie Drakensbergers

Call Directions Contact the business

Langs Ver Paaie Drakensbergers Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Langs Ver Paaie Drakensbergers, Farm, Noordkaap, Deben.

Langs ver paaie uit die Noordwes na die Koranna berge tot in die hart van die Namibiese Kalahari le drie Drakensbergers telers met een doel voor oe en dit is om seker te maak dat die Drakensberger sy regmatige plek in die Kalahari in neem.

10/05/2025
29/04/2025
26/04/2025

Moet dié geleendheid nie misloop nie. Vir die beesboer gaan daar baie waardevolle inligting wees. Daar gaan Drakensbergers ten toon gestel word en ook vir demonstrasies gebruik word.

Drakensberger SA
Black Fox
Langs Ver Paaie Drakensbergers

03/08/2023

Black Fox Drakensbergers Produksie veiling 7 September 2023

Black Fox
Drakensberger SA

Langs Ver Paaie Drakensbergers wat bestaan uit Black Fox en Rooipad Drakensbergers is al van 2018 ‘n borg en deel van di...
20/04/2023

Langs Ver Paaie Drakensbergers wat bestaan uit Black Fox en Rooipad Drakensbergers is al van 2018 ‘n borg en deel van die Winton Boerevereniging se Boeredag.

Die dag is elke keer ‘n heerlike geleentheid om meer kennis op te doen, saam ou vriende te kuier en mooi diere te sien.

Langs Ver Paaie Drakensbergers gaan weer die jaar ons diere daar wys.

Die tema vir die dag is “Hoekom Herlewingslandbou in die Kalahari” en Drakensbergers ( Drakensberger SA) is goed aangepas vir hulle plek in herlewingslandbou .

Ons hoop om julle daar te sien. Kom ontmoet Johann Fourie (Black Fox) en Werner Vermeulen (Rooipad Drakensbergers) en sien waarom is hulle so passievol oor dié ras.

16/04/2023

Maak seker jy mis nie ons 2023 Boeredag nie!

"Hoekom Herlewingslandbou in die Kalahari"

Kom luister na ons kundige sprekers met praktiese voorleggings!
En maak seker jy bring jou vrou saam vir n heerlike oggend in die geselskap van Derrich Gardner Brekfis.

Vir navrae kontak 0832761304 (Suré) of 0785751144 (Werner)

Bespreek vooraf jou kaartjie op Quicket by:

https://www.quicket.co.za/events/210417-winton-boeredag/?ref=algolia-search #/

En staan n kans om n dam van Alpha Damme Lichtenburg te wen.

Dankie aan ons borge:
Elegant Fuel Garage Kathu
Vaderlandsch
Langs Ver Paaie Drakensbergers
KLK Landbou Beperk
Louw & Da Silva Inc.
Seeff Kathu
VoerDokter
Veekos Suid Afrika
Best Food Forever
Yara South Africa
Cederberg Wines
Barons Kuruman
Maatla Signs

Address

Noordkaap
Deben
8463

Telephone

+27785751144

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Langs Ver Paaie Drakensbergers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Langs Ver Paaie Drakensbergers:

Shortcuts

Share

Category