10/09/2026
Dit bly jóú keuse vir wie jy in November stem. 🗳️
Maar Delmas se toekoms hang van hierdie verkiesing af. Beter dienslewering en die aanspreek van korrupsie is nie ’n luukse nie—dit is noodsaaklik.
Luister. Vra vrae. Ken die feite. Maak jóú keuse met kennis wat jy by die regte persone kry en nie stories wat rondloop nie.
Saam kan en moet ons Delmas se toekoms verander. 🗳️