05/06/2026
‘n Diamond voermenger blink nie net om mooi te lyk nie... Dit blink omdat dit werk dag in en dag uit!
Ons mengers se awegaar kan opsioneel toegerus word met 3CR12-vlekvryestaal voerings wat slytasie verminder, en help om jou menger langer aan die werk te hou.
Want duursaamheid en prestasie raak nooit uit die mode nie!