18/09/2026
Dringende versoek: Ons is besig om kinder klere in te samel vir n plaaslike liefdadigheids projek. Die nood is groot onder ons kindertjies. As julle dalk uitgooi, kom gee groot asseblief af by die winkel. Elke item maak 'n verskil.
Duisende dankies!
G&L Kafee, Boomstraat 2