Madikwe Wildlife Services

Madikwe Wildlife Services Offer all wildlife services

12/02/2026
Altyd lekker saam n ou vriend in die jagveld al die pad vanaf Paarl!!Chris van der Berg baie dankie vir jou kuier dit wa...
04/08/2025

Altyd lekker saam n ou vriend in die jagveld al die pad vanaf Paarl!!

Chris van der Berg baie dankie vir jou kuier dit was 'n awesome tyd gewees saam jou.

Baie geluk met jou goeie skote op pragtige diere met nuwe geweer al was skote "moeilik en vér"!

Ek sien alreeds uit na jou volgende kuier en sal sorg dat varke vasgemaak is voor die tyd😂

Dankie vir al die lag en ou memories stories!

Baie dankie!

Seisoen hoogte punt!!!So was dit weer tyd vir die groep se jaarlikse kuier by ons wat so lank na uitgesien word jaarliks...
04/08/2025

Seisoen hoogte punt!!!

So was dit weer tyd vir die groep se jaarlikse kuier by ons wat so lank na uitgesien word jaarliks.

Mike Hartman, groep pa's en seuns..dankie weer vir julle kuier en die besondere tyd saam in die jagveld en om die kampvuur. Dit is elke jaar priceless so was die jaar ook!!

Baie geluk met julle hele groep se besondere en mooi bokke gejag, trots op julle met al die mooi skote en jagetiek gewys.

Johan en seun baie welkom in die besondere groep masjiene en was lekker om julle te ontmoet en saam te kuier.

Sien alreeds uit na julle volgende kuier en elkeen van julle word waardeer!!!

Baie dankie!!👊

30/01/2025
Baie dankie Anton Herbert en jou gesin vir julle kuier by ons. Ek waardeer julle ondersteuning baie.Dit was vir my 'n vo...
05/08/2024

Baie dankie Anton Herbert en jou gesin vir julle kuier by ons. Ek waardeer julle ondersteuning baie.
Dit was vir my 'n voorreg om tyd saam julle te kon spandeer langs kampvuur en in veld. Julle is baie goeie mense en ek het dit geniet.
Geluk met daai "onbereikbare" vér skote wat julle albei toe met gemak gedoen het en bokke met goed geplaasde skote platgetrek het👌.
Ek sien alreeds uit na julle gesin se volgende kuier by ons in die toekoms en hoop dat julle die jag en ondervinding geniet het.

Address

Mcleodstreet 1
Dewetsdorp
9940

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Madikwe Wildlife Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category