Hanzyl Bonsmaras

Hanzyl Bonsmaras Nie-selektiewe beweiding vir kort periodes met lang rus periodes tussen in. Tipe is baie belangrik. Hierdie is n marathon en nie n nealloop nie.
(1)

To live out my God given talents and under the strict guidance of my Heavenly Father to breed cattle that will improve the profitability of my customer's beef operations. Om my te beywer en spandeer om my Godgegewe talente voluit uit te leef deur
Die aardbodem te beskerm en te verbeter
Om die regte tipe Bonsmaras diere te teel wat vd veld kan produseer en reproduseer
Om kliente te help om meer w

ins/ha te genereer

Eerstens fokus ons op herlewingslandbou beginsels om die veld effektief te benut om volhoubaar meer en meer gras te groei en agv hiervan meer diere volhoubaar kan aanhou wat weer die marges positief beinvloed. Tweedens doen ons moeite om vrugbare vroepryp diere te teel wat onder hierdie HDB effektief en winsgewend te kan produseer. Dieselfde gewigte verpak in n laer onderhouds dier wat maklik vet word. ‘n Dier wat lae kwaliteits weiding effektief en winsgewend omskakel in smaaklike protein. ‘n Dier waar die omgewings nie aangepas hoef te word nie, maar wat self aanpas. ons is nog ver van die ideaal maar ook 25 jaar vanaf die begin. Moedig ons aan om aan te hou!!!

  | At Hanzyl Bonsmaras, we believe true performance isn't only about the genes an animal inherits - it's also about the...
08/08/2026

| At Hanzyl Bonsmaras, we believe true performance isn't only about the genes an animal inherits - it's also about the environment in which those genes are expressed.

Nutrition. Environment. Management.
They all play a role in unlocking genetic potential - and influencing what is carried forward.

"Wat in die veld gebeur, bly nie in die veld nie - dit word ingeskryf in die volgende geslag." - Gerrit van Zyl



Konings van die quarry. 👑🐂•••
27/07/2026

Konings van die quarry. 👑🐂



By Hanzyl Bonsmaras glo ons: As jy na die grond omsien, sorg die grond vir jou.  is die grondslag van ons boerdery. Deur...
24/07/2026

By Hanzyl Bonsmaras glo ons: As jy na die grond omsien, sorg die grond vir jou.

is die grondslag van ons boerdery. Deur doelgerigte weidingbestuur, voldoende rusperiodes en die herstel van grondgesondheid bou ons aan ’n veerkragtige stelsel wat vandag én môre waarde lewer.

🌱 Weidingbeheer
Beplande beweiding en voldoende rusperiodes bevorder gesonde veld en optimale benutting.

💧 Waterretensie
Gesonde grond verbeter waterinfiltrasie en behou waardevolle vog vir droër tye.

🛘 Grondgesondheid
Deurlopende grondopbou skep die basis vir volhoubare, winsgewende produksie.



18/07/2026

The world changes. The fundamentals of good cattle farming don’t.

✔️Cows that calve every year.
✔️Healthy veld.
✔️Simple, sustainable profitability.



Die koeie wei rustig in die  .•••
10/07/2026

Die koeie wei rustig in die .



  | Daar is nog 8 BULLE 🐂, op die plaas beskikbaar vir direkte verkope - waaronder dié POENA op die foto.📍 Struistontein...
28/06/2026

| Daar is nog 8 BULLE 🐂, op die plaas beskikbaar vir direkte verkope - waaronder dié POENA op die foto.

📍 Struistontein, Dewetsdorp.
📞 Maak 'n afspraak met Gerrit en kom kies 'n veldaangepaste bul vir jou kudde. | 083 325 3047

✔️ Volledig getoets deur die veearts.
✔️ Amptelik deur die genootskap geverifieer.
✔️ Geënt teen FMD + ander nodige siektes.
✔️ Geselekteer onder hoëdrukbeweiding.
✔️ Vroegryp Bonsmarabulle, gereed om te werk.




Hanzyl Bonsmaras word geteel in vennootskap met die veld - waar die natuur ons help met die seleksie. Ons diere is dus d...
21/06/2026

Hanzyl Bonsmaras word geteel in vennootskap met die veld - waar die natuur ons help met die seleksie. Ons diere is dus die resultaat van 30 jaar se toewyding om ‘n Bonsmara te teel, wat veldaangepas is en met lae insette kan presteer. 'n Dier geteel om op natuurlike veld meer wins per hektaar te verseker.




Ons fokus doelbewus op mediumraam, aangepaste bees, wat hulself op die veld kan onderhou sonder oormatige insette.In 'n ...
20/06/2026

Ons fokus doelbewus op mediumraam, aangepaste bees, wat hulself op die veld kan onderhou sonder oormatige insette.

In 'n tyd waar marges onder druk is, raak dit al hoe belangriker om diere te hê wat konsekwent lewer ongeag omstandighede.

Die produsente wat vorentoe gaan oorleef en groei, is dié wat eenvoudig boer, hul omgewing respekteer, en diere teel wat werklik aangepas is. ⭐️



  | No auction this year. No fuss.Just quality Bonsmara bulls available directly from Hanzyl Bonsmaras.Visit the farm, i...
13/06/2026

| No auction this year. No fuss.

Just quality Bonsmara bulls available directly from Hanzyl Bonsmaras.

Visit the farm, inspect the bulls, and buy with confidence.

📍 Struisfontein, Dewetsdorp
📞 Gerrit: 083 325 3047



05/06/2026

At Hanzyl Bonsmaras, we believe profitability starts with adaptability.

Ons ervaring oor die afgelope 10 jaar met ’n regeneratiewe benadering wys dat ’n meer aangepaste, mediumraam-koei met laer onderhoudsbehoeftes wat jaar na jaar konsekwent produseer, uiteindelik meer winsgewend is as die “top performer” wat net onder ideale toestande presteer.

Because in beef production, consistency beats occasional excellence.



Address

Dewetsdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hanzyl Bonsmaras posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hanzyl Bonsmaras:

Shortcuts

Share

Category