02/09/2026
Weeg jou beeste sonder onnodige gesukkel. 🐄⚖️
FJB Equipment se Bees Skaalkrat is gebou vir die werklikheid van ’n plaas. Sterk, prakties en maklik om te gebruik.
’n Goeie oplossing wanneer akkurate weegwerk en veilige beeshantering deel van jou daaglikse roetine is. 💪
📞 060 960 4026
🌐 https://fjbagri.co.za/