Uit Die Dop

Uit Die Dop By Uit Die Dop is pekaneute ons trots. Kry heerlike pekan treats, beskuit, koekies en ander handgemaakte plaasstyl lekkernye. Weekliks ietsie nuut beskikbaar.

Ons reeks vars gevriesde quiches, soppe en souse is die perfekte oplossing vir 'n vinnige ete.

21/08/2026
21/07/2026

Hierdie eend eiers lyk nie net mooi nie, hulle is baie lekker en vars! Probeer dit gerus! Daar is selfs eend eier pasta!
20/07/2026

Hierdie eend eiers lyk nie net mooi nie, hulle is baie lekker en vars!
Probeer dit gerus! Daar is selfs eend eier pasta!

01/07/2026
Kliënt Terugvoer "Hallo 😃 ek het Sondag 'n wildsboud gemarineer in die sous en dit in die oond gebak – heerlik, dankie."...
22/06/2026

Kliënt Terugvoer

"Hallo 😃 ek het Sondag 'n wildsboud gemarineer in die sous en dit in die oond gebak – heerlik, dankie."
— Annatjie

Dit maak ons dag wanneer kliënte hul ervarings met ons deel!
Ons Winter Spiced Grape Syrup is nie net vir warm winterdrankies nie – dit werk ook uitstekend as 'n marinade!

Dankie vir die terugvoer, Annatjie. 🌿

Hoe sal jy dit gebruik? Spicy winter geure oor 'n pannekoek of plaatkoekie?

Kom kry die Saterdag jou bottel en kyk hoe kreatief jy kan raak!

Address

Grootfontein
Dewetsdorp
9940

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uit Die Dop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share