14/08/2026
Pannekoek bottels beskikbaar vandag! 🌧️🌧️🌧️
Hi almal, ons verkoop weer vandag VARS pannekoek deeg teen R40 per 1L bottel. 🥞🥞🥞
WhatsApp my gerus op 082 4767 259 as jy wil kom optel by ons in Eversdal. Kaart fasiliteite is ook beskikbaar. Of join ons WhatsApp groepie en vote sommer op die poll jou bestelling.
👇🏼 https://chat.whatsapp.com/K2LeQyNQjjACX2Q8DE1yg8?s=cl&p=a&mlu=4
P.S. My seun, Markus, is 'n Cerebral Palsy Warrior en alle verkope gaan vir sy terapie en mediese uitgawes. 💚
Lekker Vrydag vir almal!
⭐