05/07/2026
Baie dankie aan Oktavia Beefmasters, George Shawe Beef, PSB Beefmasters, Rhenostervallei Beefmasters en Halseton Beefmasters vir die puik diere wat julle op die Nationale veiling aangebied het. Baie dankie dat ons die geleentheid het om van julle genetika te kan gebruik in ons jong stoet. Ons sien uit na hulle nageslagte.