CLAAS South Africa

CLAAS South Africa Welcome to CLAAS South Africa proudly imported and distributed by Kempston Agri.

We deliver world-class German engineering and high-performance machinery to South African farmers, helping drive efficiency, reliability, and sustainable farming.

Baie geluk aan Christo du Toit met die aankoop van julle nuwe CLAAS ARION 620 C. Mag hierdie ARION 620 C vir baie jare b...
30/08/2026

Baie geluk aan Christo du Toit met die aankoop van julle nuwe CLAAS ARION 620 C. Mag hierdie ARION 620 C vir baie jare betroubare diens lewer.😎💪

Dankie dat julle Kimberley Agri as julle landbouvennoot gekies het.

Baie geluk aan Meeding Boerdery met die aankoop van hierdie kragtige CLAAS AXION 9.450.  'n Trekker wat gebou is om groo...
28/08/2026

Baie geluk aan Meeding Boerdery met die aankoop van hierdie kragtige CLAAS AXION 9.450. 'n Trekker wat gebou is om groot werk met gemak aan te pak. 💪
Ons wens julle veilige en produktiewe ure in die land toe.

'n Puik prestasie deur Trekland met die aflewering van hierdie AXION 9.450 baie geluk aan julle span.

Wat maak ’n boer anders?Hy wag nie vir die perfekte omstandighede nie.Hy maak ’n plan.En nou kan daardie plan ’n CLAAS A...
25/08/2026

Wat maak ’n boer anders?
Hy wag nie vir die perfekte omstandighede nie.
Hy maak ’n plan.
En nou kan daardie plan ’n CLAAS ARION 620 C of 640 C insluit.
Met finansieringsopsies nou beskikbaar, is jou volgende skuif nader as wat jy d**k.

CLAAS ARION 620 C & 640 C | Meer waarde. Meer moontlikhede.
Kontak jou naaste CLAAS-handelaar vir meer inligting.
Bs en V’s geld.

The official homepage of CLAAS: CLAAS agricultural machinery from tractors, combine harvesters and forage harvesters to telescopic handlers, balers and forage harvesters.

Twee is beter as een😉Baie geluk aan Mushlendow Boerdery met die aankoop van julle ARION 620 C's. Ons wens julle baie suk...
24/08/2026

Twee is beter as een😉

Baie geluk aan Mushlendow Boerdery met die aankoop van julle ARION 620 C's. Ons wens julle baie suksesvolle ure in die land toe. Welgedaan aan Ruan van LTX Claas Lichtenburg wat hierdie transaksie suksesvol afgehandel het.

Die EERSTE AXION 9 CMATIC  is oppad Wes-Kaap toe. Jy gaan van hom hoor.Jy gaan hom sien.Jy gaan hom self wil beleef. Die...
21/08/2026

Die EERSTE AXION 9 CMATIC is oppad Wes-Kaap toe.

Jy gaan van hom hoor.
Jy gaan hom sien.
Jy gaan hom self wil beleef.

Die CLAAS AXION 9 CMATIC reeks is hier, en sy wiele gaan nog wyd draai.👀

Lees meer oor die AXION 9 CMATIC-reeks 👉 https://shorturl.at/M3HZV

The NEW CEREX 700 from CLAAS. 💪Combining over 100 years of experience and the latest technology to deliver a first-class...
20/08/2026

The NEW CEREX 700 from CLAAS. 💪

Combining over 100 years of experience and the latest technology to deliver a first-class round baler that is built to perform.

✔️ Durable: developed for extreme conditions and built for 100,000 bales.
✔️ Intuitive: easy to operate, thanks to a smart ISOBUS terminal and cleverly designed handling.
✔️ Powerful: fewer bales, more weight – saving you time, fuel and stress.

For more information: https://shorturl.at/xJKIF

18/08/2026

The XERION 12 Series, all the muscle you could wish for.😎💪🇿🇦

💪Stronger on profitability – solutions you can rely on.
💪Stronger on tractive power – the smart way to maximise performance.
💪Stronger on comfort – more relaxed, fewer worries.
💪Stronger on assistance – best possible assistance for operators and managers.

Learn more ➡ https://shorturl.at/Hufvw

Agri Brits is jou nuwe CLAAS-handelaar in die Brits-omgewing! AgriBrits is reeds besig om hul merk in die Brits-gemeensk...
14/08/2026

Agri Brits is jou nuwe CLAAS-handelaar in die Brits-omgewing! AgriBrits is reeds besig om hul merk in die Brits-gemeenskap te maak, en ons is trots om saam met hulle Brits Jeug Rugby te ondersteun met waterbottels vir die jong spelers.

Vir verkope, onderdele of ondersteuning vir jou CLAAS-masjien, maak kontak met AgriBrits:

📞 Verkope: 082 787 8680
📞 Onderdele: 063 310 3343
✉️ [email protected]

Die nuwe CLAAS AXION 9 CMATIC maak sy pad na NAMPO Kaap / Cape .Ons is trots om weer saam met  Agri  deel te wees van   ...
11/08/2026

Die nuwe CLAAS AXION 9 CMATIC maak sy pad na NAMPO Kaap / Cape .

Ons is trots om weer saam met Agri deel te wees van hierdie keer bring ons die nuwe AXION 9 CMATIC saam, toegerus met indrukwekkende tegnologie, operateursgerief en ’n splinternuwe kajuit, is die AXION 9 CMATIC gebou vir boere wat meer verwag.

Een vennootskap. Een indrukwekkende trekker. Een groot landbougeleentheid.
9–12 September 2026 | Ons sien jou daar! 💚

Address

Old Transkei Road
East London

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CLAAS South Africa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share