Klipkoel

Klipkoel Klipkoel was established in 2022. Mixed farming including the production of animal feed at low cost.

16/02/2026

Goeie diere voeding is vir ons belangrik.

Kontak ons 📱
[email protected]

2026 Pryse beskikbaar.Kontak ons gerus met julle diere voeding behoeftes. Ons werk saam met die boere en hul agente om d...
16/02/2026

2026 Pryse beskikbaar.
Kontak ons gerus met julle diere voeding behoeftes. Ons werk saam met die boere en hul agente om die beste voeding moontlik uit te werk.

2026 Prices available.
Please contact us for your animal feed needs or to arrange custom mixes alongside your agent.

Kontak ons gerus.
21/10/2024

Kontak ons gerus.

Kontak ons gerus
21/10/2024

Kontak ons gerus

Klipkoel bied baie dienste aan. Kontak ons gerus indien u die volgende dienste/produkte benodig:* Diens van plaas voertu...
21/10/2024

Klipkoel bied baie dienste aan. Kontak ons gerus indien u die volgende dienste/produkte benodig:

* Diens van plaas voertuie se aircons
* Sny en baal werk
* Vervoer van produkte (sand/groente/vrugte/kunsmis)
* Bestelling van vee voer teen goeie pryse. Finansiering kan deur Overberg en Agrimark geskiet.

Kontak besonderhede:
Erick Engelbrecht - 082 782 9258
Elana Engelbrecht (net WhatsApp) - 083 662 2801
Epos na - [email protected]

Address

Klipfontein Boerdery
Eendekuil
7335

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klipkoel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category