Waterkloof Safari & Slaghuis

Waterkloof Safari & Slaghuis Waterkloof Safaris is owned and managed by Pieter Pieterse. "Hunting is a passion that lives in itself, ethical hunting and fair chase is hunting"

17/03/2025

Magriet Pieterse

17/03/2025

Dit het onder ons aandag gekom dat 'n ene Suretha en haar man "Hennie van Rooyen" (vat baie toevallig ons oorlede buurman se naam is) ons jagkamp en plaas bemark as Jacobsloop Game Farm. Hulle vra 'n groot deposito om besprekings te maak en moedig jou aan om so spoedig as moontlik te betaal aangesien hulle vol bespreek is.

Ons as eienaars Pieter Pieterse en Magriet Pieterse van die plaas Jacobsloop gedeelte 477, Lephalale distansieer onself van hierdie mense en vat geen verantwoordelikheid vir enige deposito's wat gemaak is nie. Ons bankbesonderhede is op Waterkloof Safari geregistreer en kan geverifieer word voordat jy betalings maak. Ek moedig asb enige persone aan om dubbel seker te maak indien julle jagte boek en deposito's betaal. Dis hartseer dat wit mense ander so te nakom om ander se hardverdiende inkomste so te steel.

Lekker aand

Dit het onder ons aandag gekom dat 'n ene Suretha en haar man "Hennie van Rooyen" (vat baie toevallig ons oorlede buurma...
17/03/2025

Dit het onder ons aandag gekom dat 'n ene Suretha en haar man "Hennie van Rooyen" (vat baie toevallig ons oorlede buurman se naam is) ons jagkamp en plaas bemark as Jacobsloop Game Farm. Hulle vra 'n groot deposito om besprekings te maak en moedig jou aan om so spoedig as moontlik te betaal aangesien hulle vol bespreek is.

Ons as eienaars Pieter Pieterse en Magriet Pieterse van die plaas Jacobsloop gedeelte 477, Lephalale distansieer onself van hierdie mense en vat geen verantwoordelikheid vir enige deposito's wat gemaak is nie. Ons bankbesonderhede is op Waterkloof Safari geregistreer en kan geverifieer word voordat jy betalings maak. Ek moedig asb enige persone aan om dubbel seker te maak indien julle jagte boek en deposito's betaal. Dis hartseer dat wit mense ander so te nakom om ander se hardverdiende inkomste so te steel.

Lekker aand

25/12/2024

Address

Plaas Jacopsloop
Ellisras
0555

Telephone

+27835014746

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waterkloof Safari & Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category