Chawou Blom Boerdery

Chawou Blom Boerdery Cut Flower Farm
📍Mpumalanga South Africa

Is julle reg vir RANONKELS ? Ons GIALLO (Geel) Italiaanse Ranonkels is AMPER reg vir julle! 💛Met die ander kleure kort o...
19/08/2026

Is julle reg vir RANONKELS ? Ons GIALLO (Geel) Italiaanse Ranonkels is AMPER reg vir julle! 💛
Met die ander kleure kort op hulle hakke…

Die storie agter ons naam… Een van die vrae wat ons die meeste kry, is: “Waar kom die naam Chawou vandaan?”Die antwoord ...
29/06/2026

Die storie agter ons naam…
Een van die vrae wat ons die meeste kry, is:
“Waar kom die naam Chawou vandaan?”
Die antwoord is eintlik baie eenvoudig – en baie spesiaal vir ons. 🤍
Chawou is saamgestel uit die name van ons twee kinders:
🌿 “Cha” van Chantelle
🌿 “Wou” van Wouter
Omdat Chawou Blom Boerdery ’n familiebesigheid is, was dit vir ons belangrik dat ons naam ook ons familie weerspieël.

23/06/2026

Net ñ klein “update” op ons LELIES 😏
Julle kan pragtige kleure lelies in die LENTE verwag !!!

23/06/2026

Calendula / Gousblom
Variant: Bon Bon
Beskrywing: Skakerings van oranje en geel, kort stingels, baie mooi 🤩
Vir meer inligting kontak Chantelle 072 243 5953.

Ons Snappies vorder goed! Ons hou julle op hoogte…
09/06/2026

Ons Snappies vorder goed! Ons hou julle op hoogte…

17/05/2026

CALENDULAS - “the poor man’s saffron”
Ons pragtige Calendulas begin blom! Ons plant Calendulas hoofsaaklik as kruie en vir hulle medisinale waardes.

So kom hierdie Sonneblom seisoen tot ñ einde. BAIE DANKIE aan almal wat ons ondersteun het met ons eerste seisoen van So...
17/05/2026

So kom hierdie Sonneblom seisoen tot ñ einde.
BAIE DANKIE aan almal wat ons ondersteun het met ons eerste seisoen van Sonneblomme plant, ons waardeer dit! Wat Sonneblomme aanbetref plant ons weer later die jaar Pro Cut Orange, Bi- Colour, Plum, White Nite, White Lite EN nog meer interessante kleure! Ons hou julle op hoogte 😉.
Wat ander blomme aanbetref…
Hou ons profiel dop 😁.

Address

Emalahleni

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chawou Blom Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Chawou Blom Boerdery:

Shortcuts

Share

Category