JWL Landbou

JWL Landbou Dealership for leading agricultural equipment and importer of specialized ag equipment.

Twee VZS 10 ton platbak waens word afgelewer deur die Ermelo tak. Skakel ons gerus vir enige meganisasie navrae.
03/09/2026

Twee VZS 10 ton platbak waens word afgelewer deur die Ermelo tak. Skakel ons gerus vir enige meganisasie navrae.

02/09/2026

‘n MF9S.425 met ‘n Legend Cross Till word gebruik om deklaag te bewerk ter voorbereiding vir plant. Die masjien sny die materiaal effektief op om te verhoed dat die planter gaan pak.

26/08/2026
Massey Ferguson se 7S.180 is ‘n bul in die 7S reeks wat vir ‘n verskeidenheid take aangewend kan word. Hier word een afg...
24/08/2026

Massey Ferguson se 7S.180 is ‘n bul in die 7S reeks wat vir ‘n verskeidenheid take aangewend kan word. Hier word een afgelewer deur die JWL Ermelo span.

‘n Nuwe JCB 3DX word afgelewer in die JWL Ermelo bedieningsgebied. Baie dankie vir die ondersteuning. Skakel jou naaste ...
24/08/2026

‘n Nuwe JCB 3DX word afgelewer in die JWL Ermelo bedieningsgebied. Baie dankie vir die ondersteuning. Skakel jou naaste JWL tak gerus vir finansieringsaanbiedinge op JCB toerusting van tot Prima -7%.

24/08/2026

‘n Nuwe Boki 10 meter hoë spoed dis word afgelewer deur JWL Ermelo. Hier stap ‘n MF8737 gemaklik met die dis in die Carolina omgewing. Baie dankie vir julle ondesteuning.

23/08/2026

Boki se nuwe HD reeks maak opslae in die mark! Goeie penetrasie en uitstekende werking. Hier word ‘n 3.9m 3-punt model afgelewer deur JWL Ermelo by sy nuwe eienaar.

17/08/2026

JWL Landbou Ermelo lewer ‘n nuwe Boki 10 meter kompakte dis af in die Amersfoort omgewing. Baie dankie vir julle ondersteuning!

05/08/2026

‘n Goweil Vario Master V140 kuilvoerbaler word geinstaleer by sy nuwe eienaar. Die baler kan bale van 80cm - 140cm deursnit maak. Daar is ook vastekamer baler opsies van 60cm en 120cm baaldiameter onderskeidelik, asook n reeks wrappers, baalhanteringstoeusting en baler/wrapper kombinasies. Skakel gerus vir JWL vroegtydig om jou baler vir die komende seisoen te bestel!

Brelage Boerdery van Memel het hulle nuwe MF8727S trekker en Boki 6 tand inlyn ripper in ontvangs geneem. Baie dankie He...
03/08/2026

Brelage Boerdery van Memel het hulle nuwe MF8727S trekker en Boki 6 tand inlyn ripper in ontvangs geneem. Baie dankie Herman en Marius vir julle volgehoue ondersteuning!

Address

Sluiter Str 11
Ermelo
2351

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27178192026

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JWL Landbou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JWL Landbou:

Shortcuts

Share

Category