31/05/2026
Ons was bevoorreg om n Harvest table en n bietjie meer te doen vir n 70 e verjaarsdag. Ek wil ons mans en Kids bedank vir hul ondersteuning en baieee geduld. Om 8 - 5 te werk en dan met ons hobbie te begin het sy uitdagings.Ek wil ook baie dankie sĂȘ vir Antoinette Odendaal(TRUFFEL BALLETJIES WORTELKOEK CUPCACES TO DIE FOR. , MARONEL (Mini Cupcaces) asook Marieta Mentz (Ystervarkies) wat altyd bereid is om vir ons soet te bak om op ons platters te gebruik. Ondersteun hul gerus.
Kontak ons gerus vir kwotasie vir jou spesiale geleentheid. Zuzette van Eeden 083 448 79977
Prinsloo Thinus Petra
082 570 4780
Baie dankie Erika Grobler vir die vertroue in ons ###xx