Michelle se Kombuis

Michelle se Kombuis Michelle se Kombuis se gevriesde geregte proe soos huis🏡!
(1)

Als word vars gemaak in haar plaaskombuis en gebruik slegs top kwaliteit produkte en bestandele…
Ons is ook passievol om ons Gluten Vrye reeks uit te brei‼️

20/06/2026
20/06/2026
Ken iemand dalk n Charlyn Pieterse of weet waar sy bly in Bloemfontein? Sy skuld my al vir meer as 6 maande n klomp geld...
17/06/2026

Ken iemand dalk n Charlyn Pieterse of weet waar sy bly in Bloemfontein? Sy skuld my al vir meer as 6 maande n klomp geld, kom nie haar afbetalings ooreenkomste na nie en raak sommer ongeskik met my! Al lekker aan die kos gesmul maar weier om te betaal!!😡

15/06/2026
Michelle se Kombuis lewer weer 24 Junie af in KROONSTAD, VILJOENSKROON & BOTHAVILLE! 🚗Bestellings sluit 4 dae voor aflew...
08/06/2026

Michelle se Kombuis lewer weer 24 Junie af in KROONSTAD, VILJOENSKROON & BOTHAVILLE! 🚗

Bestellings sluit 4 dae voor aflewering😁

Yskas leeg en geen lus vir kook nie? Ons help! 🍽️
Geniet ’n heerlike, huisgemaakte maaltyd – net warm maak en bedien of probeer gerus van ons soppe vir die yskoue wees 🥶

📞 Bestel betyds en los die res vir ons!
🚗 Afleweringsfooi R130
🌐 www.michellesekombuis.co.za
📞 079 432 7643

Bloemfontein Aflewerings12&18 Junie 2026Bestellings sluit 3 dae voor aflewering‼️R80 afleweringsfooi 🚗, afgelewer by jou...
08/06/2026

Bloemfontein Aflewerings
12&18 Junie 2026

Bestellings sluit 3 dae voor aflewering‼️
R80 afleweringsfooi 🚗, afgelewer by jou voordeur.

Die koue is hier… en daar is regtig niks soos ’n stomende warm bakkie sop om jou en jou gesin warm en tevrede te hou nie...
29/05/2026

Die koue is hier… en daar is regtig niks soos ’n stomende warm bakkie sop om jou en jou gesin warm en tevrede te hou nie 🍲 of probeer gerus ons nuwe Lamskerrie

📅 Aflewering: 9 Junie
📱 Bestel voor of op 5/6
🚚 R80 afleweringsfooi

📲 Plaas jou bestelling vandag nog om teleurstelling te voorkom via
WhatsApp: 079 432764 of op webtuiste by www.michellesekombuis.co.za

Bloemfontein aflewering 4 Junie‼️R80 afleweringsfooiBestellings sluit 1/6Wat is nou lekkerder as om n heerlike gevriesde...
26/05/2026

Bloemfontein aflewering 4 Junie‼️

R80 afleweringsfooi
Bestellings sluit 1/6

Wat is nou lekkerder as om n heerlike gevriesde maaltyd in jou vrieskas te hê vir daardie onvoorsiene besige dae of sommer net om lekker huis kos te eet☺️


Lodie BritzElzaan Strachan
24/05/2026

Lodie Britz
Elzaan Strachan

Gaan maak gerus n draai by Homestead Butchery in   om van ons heerlike gevriesde etes en soppe te koop! Hul het ook die ...
23/05/2026

Gaan maak gerus n draai by Homestead Butchery in om van ons heerlike gevriesde etes en soppe te koop! Hul het ook die lekkerste biltong, droëwors en braaivleis en VELE meer‼️

Address

Ficksburg
9730

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27794327643

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Michelle se Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Michelle se Kombuis:

Share