Opperman en Seuns Boerdery

Call Directions Contact the business

Opperman en Seuns Boerdery Bovelder Cattle
Merino Sheep

29/10/2025

🌾 Hoëgehalte Mieliekuilvoer 🌾
Voeding waarop jy kan staatmaak
Elke baal, Elke keer.
👉 VB Voere
📞 082 446 5533

06/10/2025
26/08/2025
  |🔥Die Vers Veiling van die jaar wat geen beesboer mag mis nie🔥. Die Vers veiling word in samewerking met die BBSG(Bove...
27/04/2024

|🔥Die Vers Veiling van die jaar wat geen beesboer mag mis nie🔥.

Die Vers veiling word in samewerking met die BBSG(Bovelder Bees Studie Groep) gehou en slegs die beste verse uit elke kudde word aangebied.

Hierdie veiling is in n klas van sy eie omdat die 10 beste Verse uit 26 bovelder kuddes deur onafhanklike keurders gekies is om aangebied te word.

So in kort is hierdie n geleentheid om die room van bovelder telers se verse te bekom.

Dagboek die Datum

🗓️ : 1 Mei 2024
📍 : Hoëskool Vrede
🕰️: 11:00


12/04/2024
15/06/2023

Op 13 Junie 2023 tydens Hirsaw Livestock se veiing is daar ‘n Erelidmaatskap sertifikaat aan Johan Engelbrecht oorhandig vir uitnemende diens gelewer aan die BBSG.
Johan tree nou af en vertrek na die Wes Kaap waar hulle gaan bly. Johan het in 1998 met Bovelders begin boer en in 2001 by die studiegroep aangesluit. Johan was verskeie kere op die bestuur van die BBSG en het ‘n groot bydrae gemaak. Ons sal altyd onthou JE 10 069 wat Johan hulle geteel het en ‘n groot bydrae tot die Bovelder gemaak het. Johan jy is ‘n ongelooflike mens wat met opregtigheid en eerlikheid ‘ n mooi voorbeeld vir ons almal is. Ons bid vir jou en Lizette net die beste toe. Mag julle vashou aan God se liefde en Genade en mag God julle seën met die keur van sy seëninge.

Address

Frankfort Street
Frankfort
9830

Telephone

+27824465533

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Opperman en Seuns Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Opperman en Seuns Boerdery:

Shortcuts

Share