05/09/2026
Dis weer Bokke Saterdag!!
Kom kuier voor die game by ons!
Heerlike takeaways, Vars Vis, Slaaie/ Konfyt en meer!!!
Ons is oop tot 16h vandag!!
Leka braaivis of n vispot⦠ons het als wat jul benodig.
Ons help graag met n resep β¦ dit is gratis!!!
Whatsapp 0713847838
Sien jul in die Ou Hawe, Gansbaai!