Innie Baai Kaffee & Take Away

Innie Baai Kaffee & Take Away Lekkerste kos teen sakpas pryse...want ons lyk nie so van draf nie�

Maak more n draai Innie Baai!
01/09/2026

Maak more n draai Innie Baai!

Nuwe amptelike Menus - wat nou ook n kiddies menu insluit.Grootter verskeidenheid, steeds die lekker vars,bekostigbare k...
21/08/2026

Nuwe amptelike Menus - wat nou ook n kiddies menu insluit.

Grootter verskeidenheid, steeds die lekker vars,bekostigbare kos waaraan julle gewoont is.

Julle weet mos wat om te doen - kom maak n draai Innie Baai😎

GOEIE MORE!! INNIE BAAI KAFFEE SE PENSION DAY SPESIAL BESKIKBAAR VANAF, MORE 04/08/26 KOM MAAK N DRAAI BY INNIE BAAI😎KER...
03/08/2026

GOEIE MORE!!

INNIE BAAI KAFFEE SE PENSION DAY SPESIAL BESKIKBAAR VANAF, MORE 04/08/26
KOM MAAK N DRAAI BY INNIE BAAI😎
KERRIE AFVAL SAL VANAF 10UUR BESKIKBAAR IS DANKIE VIR DIE ONDERSTEUNING 🙏

Pensionaris dag by Innie Baai!Maak n draai ini baai!
02/07/2026

Pensionaris dag by Innie Baai!
Maak n draai ini baai!

Komende Vrydag & Saterdag se specials. Kom maak n draai Innie Baai.Save ons whatsapp nr vir enige bestellings of navrae....
24/06/2026

Komende Vrydag & Saterdag se specials. Kom maak n draai Innie Baai.

Save ons whatsapp nr vir enige bestellings of navrae.

076 730 2902

*EASTER WEEKEND SPECIALS*Whatsapp vir bestellings: 061 380 7320👇👇👇
31/03/2026

*EASTER WEEKEND SPECIALS*

Whatsapp vir bestellings:
061 380 7320

👇👇👇

Dis amper paasnaweek..en dit beteken net 1 ding...KERRIEVIS!!!!!Beskikbaar vanaf Donderdag @ R65 n 500ml bakkie - Geelst...
31/03/2026

Dis amper paasnaweek..en dit beteken net 1 ding...KERRIEVIS!!!!!

Beskikbaar vanaf Donderdag @ R65 n 500ml bakkie - Geelstert of Hake.

Kom maak n draai Innie Baai vir al die ander Easter specials.

Kontak Melissa Mel Julies .....
02/03/2026

Kontak Melissa Mel Julies .....

Dis weer tyd vir die jaarlikse Bikers Parade,en soos verlede jaar,maak hul weer n draai by Innie Baai Kaffee & Take Away...
17/12/2025

Dis weer tyd vir die jaarlikse Bikers Parade,en soos verlede jaar,maak hul weer n draai by Innie Baai Kaffee & Take Away om lekkers vir die kids uittedeel. "Annie,die liggie Tannie" is ook daar by ons met haar liggies stalletjie en lekkergoed vir die kids.
Bring jou kampstoel en jou coolerbox en kom luister lekker musiek terwyl ons wag vir die Bikers.

Enige stalletjies wat nog belangstel om daar te staan,kan gaan spasie boek bo by die hawe kantoor by Phumza.

Tyd: Hulle word tussen 21h00 & 22h00 verwag
Datum: Vrydag 19 Desember
Plek: Gansbaai Hawe - Op die kaai.

28/11/2025

*AANDAG*

Innie Baai is oop,en het krag!!

Maak n draai

Address

Gansbaai Habour
Gansbaai
7220

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27723741611

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Innie Baai Kaffee & Take Away posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category