Tanien Maize Mills

Tanien Maize Mills Beste Meel in die Wêreld! Arm families kry gratis. Rykes gee meer dat ons ander kan help. Whatsapp nou +27 (82) 255-4497
Die Mielie se krag is in die Meel.

Help ons om honger mense kos te gee. DANKIE
Rooies Strauss & Span
Ns. ITOLOFIYA- nou beskikbaar

BID VIR SARAAK AKTIEF EN LAAT DIE EVANGELIE LOOP.JESUS IS DIE OPLOSSING•Iemand sê een dag - “As Jesus dan die oplossing ...
02/09/2026

BID VIR SA
RAAK AKTIEF EN LAAT DIE EVANGELIE LOOP.
JESUS IS DIE OPLOSSING
•Iemand sê een dag - “As Jesus dan die oplossing is - WAAROM SO BAIE:
Verkragtings
Molesterings
Seer
Honger
Ens.

ANTWOORD:
Het jy gesien daar is baie vuil mense ook en tog is daar baie Seep.
Jy kan ‘n vuil persoon vat na ‘n Seep Fabriek en saam met hom/haar deur stap.
En hy/sy sal aan die ander kant kom - steeds vuil.
JY MOET DIE SEEP VAT EN AANWEND - JY MOET JOU WAS DAARMEE.
So moet jy JESUS ,jou JESUS maak- jy moet ‘n Verhouding met JESUS hê.
WEND JESUS SE BLOED AAN.

Nooi JESUS in jou lewe in nou asb?

JAN KEMPDORP
26/08/2026

JAN KEMPDORP

22/08/2026
https://www.facebook.com/share/p/1HJMGkybAV/?mibextid=wwXIfr
04/08/2026

https://www.facebook.com/share/p/1HJMGkybAV/?mibextid=wwXIfr

SIEN ONS JOU IN POLOKWANE?

ONS RY VAN UPINGTON TOT POLOKWANE!!!

Ons gaan EVANGELISEER teen die pad.

(Vat ons hand met 2500 km se Diesel en span van 14 se etes asb- kyk eerste comment op PAGE vir bank besonderhede asb)

EK GLO ALMAL WEET AL BY DIE TYD DAT DIE CRL DIE KERK WIL VERNIETIG EN TOE MAAK.
Die hartseer is - Samewerkende Regering gaan net voort.

DANK DIE HERE VIR CHRISTENE WAT NIE NET OPGEE NIE.

The Church is not marching because of politics. We are marching because of principle.

POLOKWANE
📅 10 August 2026
🕘 9:00 AM
📍 SABC Park, Polokwane

Join thousands of Christians from across Limpopo as we stand together to defend our constitutional right to freedom of religion and to say:

HANDS OFF THE CHURCH!

Ons sal seker Bloemfontein en Pretoria en Polokwane moet slaap - Net ‘n Vloer en toilet - as jy kan help:
0827899550

Rooies Strauss en Span





DIE EVANGELIE MOET MET WAARHEID GEBRING WORD.Moet asb nie kyk of aan stuur as jy nie - VERLORENES IN BRING NIE.Die wat w...
03/08/2026

DIE EVANGELIE MOET MET WAARHEID GEBRING WORD.
Moet asb nie kyk of aan stuur as jy nie - VERLORENES IN BRING NIE.

Die wat wil groot gaan- SHARE ORAL DAT SIELE GERED WORD ASB.

'n Boodskap, gekoppel aan 'n waarskuwing. ...

Jy het Tanien pap nodig by die vleisie.TANIEN MEEL IS DIE VOLLE MIELIE (Behalwe doppie) WAT GEMAAL IS.Bestel nou joune :...
02/08/2026

Jy het Tanien pap nodig by die vleisie.

TANIEN MEEL IS DIE VOLLE MIELIE (Behalwe doppie) WAT GEMAAL IS.

Bestel nou joune :
OORWEEG OM VIR DIE TANNIE EN OOM WAT SWAAR KRY OOK EEN TE BESTEL.

Bestel by:
Tanienshop.co.za

Kyk ook ander produkte op Shop

Rooies Strauss & Span

Ek - WIL JOU GRAAG HELP.HOU JOU SAAK UIT DIE HOF.Enige iets wat jou pla wat jy graag by die Hof sou wou laat uit klaar h...
02/08/2026

Ek - WIL JOU GRAAG HELP.

HOU JOU SAAK UIT DIE HOF.

Enige iets wat jou pla wat jy graag by die Hof sou wou laat uit klaar het , maar:
-Regskoste is duur.
-Hof kan tot 7 jaar en langer neem.
-Hof is stress vol.
-Bang vir die Hof.
-Onkundig.

Kontak my en vertel my- ek sal jou graag wil aan hoor.
HET JY GEWEET AS IEMAND ‘n KRIMINELE DAAD TEEN JOU GEPLEEG HET- Dat jy extra kan eis jou skade.
KOM ek NOEM EEN VOORBEELD:
*Jy is gemolesteer of Gevloek of geslaan- jy het kriminele saak gemaak- jy kan skade (Emosionele skade ens.) eis.
*Iemand skuld jou geld.
Jy gaan geskok wees oor die klein fooi wat ‘n LAW MEDIATOR vra en hoe vinnig dit afgehandel kan word - BUITE DIE HOF.
LAW MEDIATOR
Rooies Strauss
0834943229 OFFICE - 9:00-16:00 Weeks dae - Jy kan ook Whatsapp ook oor naweke of na ure.(24 Whatsapp)
0827899550 Rooies Strauss Bel nie Whatsapp.

ONS IS HIER OM JOU TE HELP EN DIT BUITE DIE HOF TE DOEN.
(Ons kan Mediation by Hof ook file)
In ‘n Veilige Kantoor of oor Zoom- of Whatsapp call.
Bel nou of whatsapp dan reel ons ‘n afspraak.
(Berading & Prediking Gratis)

LAW
MEDIATOR
Rooies Strauss

SHARE ASB NA JOU VRIENDE.

Volg die Page en bly op hoogte.
https://www.facebook.com/share/1M5mfPEEFC/?mibextid=wwXIfr

Address

Gariep
8822

Telephone

+27822554497

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tanien Maize Mills posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tanien Maize Mills:

Shortcuts

Share