
30/07/2023
Wat n dag gister by Outeniqua Hoerskool. Baie geluk aan die eerste Span met julle oorwinning oor Stellenberg Skool. Tussen die wind en reëntjie het die mense nogsteeds in elke koswaentjie se ry bly staan. Dankie vir elke persoon se ondersteuning. Sommige kinders se gesigte as hulle ons waffels sien was te kosbaar.