Comments
LGS se personeel het groot pret gehad met ons Personeelfunksie by The Pottery.
Baie dankie aan al die borge wat gesorg het dat elkeen wegstap met 'n kersfees-bederf.
The Little Art shop
The Little Craft Shop - George
George Golf Club
Watsons Meat - George
Bali Trading George
WOOLWORTHS
Do you sell bulk lion pork chops?
ADVERTENSIE - Is jy die geskikte persoon?
Meat - George
Hlo wil bene bestel maar ken nie die nommer nie is van Oudtshoorn
Would just like to give a beeeeg shout out and thank you to Quentin who found 4 stranded ladies on the freeway with a flat Tyre. He immediately stopped and helped us change it. Thank you so much 😊
GOEIENAAND EK IS Christina Potgieter van Christina's house of hope op Willow more. Ek het twee jaar gelede aansoek gedoen vir donasie by u en u het, laat weet DAT, u alreeds vol is met donasies vir Ander instansies. Ek wou, graag weet of u ons kan, help met moontlike donasie in enige, opsig. Ek het 20 kinders in die kinderhuis wat hier bly en dertig wat op daaglikse basis drie maaltye geniet. Baie danki, die Here seen.
Hi hou baie van jul Jumbo Russians Wa kan ek dit in Albertinia omgewing koop buiten as n takeaway
Hoe kan x vleis bestel as x n bestelling wil plaas
I want to make order
Hi
Hi doen julle at lewerings in Prins Albert in Dien so kn u my se wanr en hoe betaal werk en kn u my pryse aan stuur VN u hle Se worsie/Russians Wil graag los Russians he van so 150 sakke Wil hoor of u hle ook daii peri worsies los vr loop danki
Hi verkoop jle Los Russians en hoef vr Sak Los Russians