Waboomskraal Winkel, Slaghuis en Diens Stasie

Waboomskraal Winkel, Slaghuis en Diens Stasie Waboomskraal Winkel, Slaghuis, Diens Stasie en Drank winkel se doel is goeie diens teen billike prys

Ons is die trotse eienaars van Waboomskraal winkel, Drank winkel, Slaghuis en Diensstasie sedert April 2014. Ons het hard gewerk om weer kliente diens op standaard te bring en ons werk nog elke dag daaraan. Ons glo aan wedersydse respek vir mekaar en dat ons so 'n lang pad saam met mekaar kan stap. Ons het ook probeer om 'n groter verskeidenheid van kruideniersware vir mense te bied in die vermoë

van wat ons spasie dit vir ons toelaat teen billike pryse. Ons bied die volgende dienste aan vir die gemeenskap:
Petrol
Diesel
Verskeie vleise teen top gehalte
Biltong
Droewors
Algemene Kruideniersware
Beperkte Drank soorte

Vir die mense het ons 'n kuier area waar hulle kan kom pool speel en 'n drankie kan kom geniet.. Ons is tans besig met die nodige verbeteringe om 'n braai area vir die mense te skep waar hulle funksies kan hou. Ons grootste mikpunt met die blad is om ons winskopies met die mense te deel en om julle uit te nooi om ons te kom besoek by die winkel.

11/05/2025

Address

George
6529

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:30 - 15:00
Sunday 10:30 - 12:30

Telephone

+27848913505

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waboomskraal Winkel, Slaghuis en Diens Stasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Waboomskraal Winkel, Slaghuis en Diens Stasie:

Share

Category