Skimmelkrans Boerdery CC

Skimmelkrans Boerdery CC Skimmelkrans Boerdery, Dairy Farm, George, South Africa. Skimmelkrans Boerdery, Suiwel Boerdery, George, Suid Afrika

Daar is net iets besonders aan die rustigheid van plaaslewe. 🌾
17/07/2026

Daar is net iets besonders aan die rustigheid van plaaslewe. 🌾

Ons is op soek na 'n Administratiewe, Finansiële en Menslike Hulpbronne Bestuurder om by ons aan te sluit. Is jy 'n geor...
01/07/2026

Ons is op soek na 'n Administratiewe, Finansiële en Menslike Hulpbronne Bestuurder om by ons aan te sluit.

Is jy 'n georganiseerde, verantwoordelike en dinamiese persoon met 'n passie vir administrasie, finansies en menslike hulpbronne? Dan wil ons graag van jou hoor.

Stuur jou CV na die e-posadresse hieronder soos in die advertensie uiteengesit.

Slegs kandidate op die kortlys sal gekontak word.

Sluitingsdatum: 19 Julie 2026

Ons sien uit daarna om jou aansoek te ontvang! 🌱

Ons is opsoek na ń bekwame tolker om op ń uurlikse kontrakbasis vertaal- en tolkdienste te lewer. Indien jy oor kommunik...
08/06/2026

Ons is opsoek na ń bekwame tolker om op ń uurlikse kontrakbasis vertaal- en tolkdienste te lewer.

Indien jy oor kommunikasievaardighede beskik en akkuraat tussen Afrikaans en isiXhosa kan vertaal, wil ons graag van jou hoor! 🌱

06/06/2026

Om elke drie weke ’n pedikuur te ontvang, klink waarskynlik soos ’n bederf. Vir die kudde van George Kuyler, ’n melkboer van die plaas Skimmelkrans in George, is dit egter ’n noodsaaklike voorsorgmaatreël om hul kloue in die buitengewoon nat toestande te beskerm.

Vandag het ons die voorreg gehad om Nestlé se hoof van Tegniese zone AOA, Alain Riesterer, op die plaas te verwelkom. Di...
18/05/2026

Vandag het ons die voorreg gehad om Nestlé se hoof van Tegniese zone AOA, Alain Riesterer, op die plaas te verwelkom.

Dit was ń besonderse geleentheid om meer van ons boerdery, ons passie en die werk agter die skerms te gesels. As herinnering van sy eerste besoek het ons ook saam hom ń boom geplant - ń simboliese gebaar van groei, samewerking en verhouding. 🌳

Dankie vir die besoek en opregte belangstelling in wat ons doen.

29/04/2026

Die prag van landbou word gesien in die groei van sy gesonde vee. 🐮🌱

Geseënde Paasfees! Mag hierdie ń baie seënvolle paastyd wees vir almal. 💛
02/04/2026

Geseënde Paasfees! Mag hierdie ń baie seënvolle paastyd wees vir almal. 💛

Address

Skimmelkrans
George
6530

Telephone

+27823281614

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skimmelkrans Boerdery CC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category