Clicky

Heavenly Meat - Organic Karoo Lamb

Heavenly Meat - Organic Karoo Lamb Heavenly Meat supplies Organic Karoo Lamb from the Camdeboo
We stock a variety of cuts including sausage & mince. Heavenly Meats supplies Organic Karoo Lamb from the Cambedoo.

Our cuts include mince, sausage, leg of lamb, shoulder, ribs, knuckles, shanks, neck and a variety of chops. Find us at thyme2garden, 30 Market Street, George or call Antoinette on 082 804 0107 for more information

Operating as usual

More almal. Na n lang tyd van min vleis is die Karoo nou weer reg om hulle lams vleis vir ons te stuur. Bestel asb nou v...
10/02/2015

More almal. Na n lang tyd van min vleis is die Karoo nou weer reg om hulle lams vleis vir ons te stuur. Bestel asb nou vir die einde van die maand. Halwe of heel lammers @ R68pkg.
Dankie, Antoinette.

Timeline photos
09/12/2014

Timeline photos

The Story of Karoo Lamb - South Africa has a proud tapestry of people, cultures, beliefs and customs. But it's not only our people who are diverse: SA has some unique fauna and flora too - and then there's one of our national treasures: Karoo lamb. (flymango.com) www.karoomeatoforigin.com/karoo-news/

Photos from Karoo Meat of Origin's post
24/11/2014

Photos from Karoo Meat of Origin's post

My price for whole or half lamb at the moment is R68 per kilo. Please get in touch via if you'd like to know more. Thank...
20/11/2014

My price for whole or half lamb at the moment is R68 per kilo. Please get in touch via if you'd like to know more.
Thanks, Antoinette. 082 804 0107

Daar is nog net twee weke dan is dit Desember! Onthou om jou bestelling te plaas vir 'n halwe of heel lam, sms of bel my...
18/11/2014

Daar is nog net twee weke dan is dit Desember! Onthou om jou bestelling te plaas vir 'n halwe of heel lam, sms of bel my. Daar sal die 8ste Desember vleis afgelaai word en dan heel moontlik weer so teen die 22ste. Dankie vir die ondersteuning deur die jaar. Antoinette. 082 804 0107

Fokus, 12 October 2014
16/10/2014
Fokus, 12 October 2014

Fokus, 12 October 2014

From the farm to the plate: when South Africans buy Karoo lamb, certification and traceability now guarantee that that juicy chop originates from the Karoo a...

Netwerk24 : As skaap dié ses bossies eet, is dit egte Karoo-lam
10/10/2014
Netwerk24 : As skaap dié ses bossies eet, is dit egte Karoo-lam

Netwerk24 : As skaap dié ses bossies eet, is dit egte Karoo-lam

Parma in Italië het Parma-ham. Die historiese Champagne-distrik in Frankryk het weer die dekadente vonkelwyn sjampanje. En nou het die Karoo Karoo-lam. Ja, ons Karoo-lam se egtheid en geografiese oorsprong word nou ook beskerm en dra die sertifiseringsmerk van “Karoo-vleis van Oorsprong” (“Karoo Mea…

A celebration of Karoo lamb
03/10/2014
A celebration of Karoo lamb

A celebration of Karoo lamb

WHEN you think products of origin in South African terms, certain memories like rooibos, honey bush and Karoo lamb emerge. It is this last one that interested Professor Johann Kirsten, head of the Department of Agricultural...

Its National Braai Day this Wednesday the 24th of September! Pop in to Thyme2Garden at 30 Market Street, George or call ...
22/09/2014

Its National Braai Day this Wednesday the 24th of September! Pop in to Thyme2Garden at 30 Market Street, George or call Antoinette on 082 804 0107 for your Heavenly Meat!

Stephan kom Vrydag 19 September George toe. So sit gou 'n bestellingtjie in vir 'n heel of halwe lam vir aflewering Vryd...
08/09/2014

Stephan kom Vrydag 19 September George toe. So sit gou 'n bestellingtjie in vir 'n heel of halwe lam vir aflewering Vrydag 19 September. (Net betyds vir die vakansie!)

Bestelling moet in wees teen Donderdag 12 September.

Dankie vir julle ondersteuning deur die jaar.

Bel Antoinette 082 804 0107 of [email protected]

Timeline photos
08/09/2014

Timeline photos

Miskien iets vir more se braaivleis en rugby? Vul jou vrieskas met sappige organiese, vrylopende, Karoo lam. Ons is more...
05/09/2014
Gebraaide lamstjops en pesto-aartappels | SARIE

Miskien iets vir more se braaivleis en rugby? Vul jou vrieskas met sappige organiese, vrylopende, Karoo lam. Ons is more ook oop by Thyme2Garden in Mark Straat.

Bel Antoinette 082 804 0107

Gebraaide lamstjops en pesto-aartappels, Onthou om altyd die vetlagie om die lamstjop bros te braai - dis mos lekker!

Skenkelbredie-pasta | RESEP
02/09/2014
Skenkelbredie-pasta | RESEP

Skenkelbredie-pasta | RESEP

Skenkelbredie-pasta, Maak jou bredie stadig gaar – dit verg nie moeite nie, net geduld, en die eindproduk is onvergeetlik.

Groenboontjie-bredie met lamstjoppies | RESEP
15/08/2014
Groenboontjie-bredie met lamstjoppies | RESEP

Groenboontjie-bredie met lamstjoppies | RESEP

Die meeste mense kook die groenbone baie pap wanneer hulle dié bredie maak. In my weergawe is die bone nog effens bros en vars – nes ek daarvan hou.

Moenie dat vleis jou om die bossie lei
14/08/2014
Moenie dat vleis jou om die bossie lei

Moenie dat vleis jou om die bossie lei

Wanneer jy dáárdie bossies sien, weet jy jy is in die Karoo. Dít is maklik. Maar om skaap te bemark wat die merk van Karoolam dra, is nie so eenvoudig nie.

More mense. Currie Beker Rugby is op almal se lippe en so ook Karoo Lam. Vul jou vrieskas met sappige organiese, vrylope...
08/08/2014

More mense. Currie Beker Rugby is op almal se lippe en so ook Karoo Lam. Vul jou vrieskas met sappige organiese, vrylopende, Karoo lam. 'N boudjie vir Sondag of 'n ribbetjie en choppie (R95 per/kg) op die kole.

Die wors is amazing. Jy kan nie beter kry nie. Ons is more ook oop by Thyme2Garden in Mark Straat.

Bel Antoinette 082 804 0107

A selection of Heavenly Meat cuts now available - fresh from the Camdeboo. Find us at Thyme2Garden, 30 Market St, George...
14/07/2014

A selection of Heavenly Meat cuts now available - fresh from the Camdeboo. Find us at Thyme2Garden, 30 Market St, George.

Half and Whole Lamb also available on order.

Call Antoinette on 082 804 0107

02/07/2014

Antoinette and Heavenly Meat will be at the Pink Tree Market at 8 Caledon Street, George from tomorrow the 3rd of July until Saturday the 5th of July. A selection of cuts will be available and you can also put in your order/s for delivery at the end of July.

27/01/2014

Gesertifiseerde, 100% organiese Karoo Lam nou weer beskikbaar by Thyme2Garden! Markstraat 30, George. Alle snitte teen ongelooflike pryse. Vol en half lam ook beskikbaar op bestelling. Bel Antoinette by 082 804 0107

Don't forget to come and visit Heavenly Meat - Organic Karoo Lamb at the Pink Tree Market at 8 Caledon Street, George. T...
18/12/2013

Don't forget to come and visit Heavenly Meat - Organic Karoo Lamb at the Pink Tree Market at 8 Caledon Street, George. The market runs until this Saturday the 21st of December.

All of our meat cuts are on sale. Why not grab a boerewors roll or chicken salad while you browse the market?

13/11/2013

Order now for December! Whole or Half Lamb at R65 per kilo.

"Our Karoo Lamb is fully certified, 100% organic and straight from the heart of the Camdeboo"

Our latest price list:
05/11/2013

Our latest price list:

Address

30 Market Street
George
6529

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00

Telephone

0828040107

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heavenly Meat - Organic Karoo Lamb posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Heavenly Meat - Organic Karoo Lamb:

Category

Nearby food & beverage services


Other Butchers in George

Show All