02/11/2022
Oom Sampie s Geelvet Biltong is Gereed!!!
Om dankie te se vir almal se fantastiese ondersteuning is hierdie 20kg op Special😉
R260 per/kg
Neem asb kennis dat dit net beskikbaar is teen die prys vir hierdie 20kg biltong wat nou gereed is.
Moenie uitmis nie, bestel vandag!
Onthou asb om ons blad, Boer Biltong Official te deel met almal wat julle ken.