Vokkies

Vokkies Vokkies is n pa en seun besigheid wat ontplof het in sooooo n inspererende verhaal, n verhaal van hoop, Vokkies het n bekende naam geword en my blaaaaaah!!!!!
(2)

spreek van lekker en gemaklik met almal.

19/03/2026

Ek d**k die wag is verby 😆, waar d**k julle sal die beste plek vir n winkel wees.

19/03/2026

Klein Kus dorpie Gordonsbaai vervaardig die Makoeloes gaan kry hulle voor dit te laat is.

17/03/2026

Every Joey, Dick and Harry kan nou by Vokkies Makoeloes en Braai geite kry ons wag jou. Steak AAA Graad teen net n been se prys..Jy kan die arm hou 😆

Vokkies Habitat is vandag oop, hulle hang Goudgeel, kom kry sommer jou braai goette. Vokkies my blaaaaaah!!
15/03/2026

Vokkies Habitat is vandag oop, hulle hang Goudgeel, kom kry sommer jou braai goette. Vokkies my blaaaaaah!!

14/03/2026

Kom kry Geelvet Biltong, hulle hang vars in al ons winkels. Bulle, Stormers wie wen ? Raai telling presies reg wen n Vokkies Makoeloe. Sacha 23 Bulle 12.

13/03/2026

Kom kry n Makoeloe, en as jy braai ons wag jou. Vir nou net Habitat Centre SSW.

12/03/2026

Oproer in SA !!!!! Bekende juweliers winkel beroof 2 verdagtes vas .

12/03/2026

Kyk wie is 21, baie geluk my blaaaaaah!!! Jy bring vrede en vreugde net waar jy kom jy is n blaaaaaah!!!!!

10/03/2026

Goud Geel Makoeloe My blahh
Kom kry hulle Dik Gestop

06/03/2026

Ons is oop tot 19h00 vir jou gerief, Vokkies Main rd Somersetwes, kom kry hulle Vokkies my blaaaaaah!!

05/03/2026

Bad nagmerie, comment jou droom oor n Makoeloe, beste droom. Ons stuur jou n Vokkies ietsie my blaaaaaah!!

01/03/2026

Slag gereed more vir die kerwer, more vars in al ons winkels kom kry hulle want dit is .........

Address

107 Faure Marine Drive
Gordonsbaai

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vokkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category