04/09/2026
🇿🇦🏉dis 'n naweek van drieë🏉🇿🇦
Saam met die drieë wat die Bokke gaan druk in die 3de wedstryd teen die AB's, het Gouda Slagtery ook 'n paar drieë:
3 van ons worse vars gemaak:
🏉Gouda Boerewors
🏉Pepperswors
🏉Kaaswors vir die rooster
3 lekker snacks terwyl die Bokke uitdraf:
🏉Droēwors
🏉Chillibites
🏉Biltong
3 Erfenis produkte: die resepte word al vir ±90jaar gebruik:
🏉Gouda Bacon
🏉Gouda Cooked Salami
🏉Gouda Boerewors