20/06/2026
Wanneer Coenie van Philippolis op 25 Julie sy lam oor die spit laai, sal elke detail tel. Smaak. Tekstuur. Gehalte.
Dis die klein verskille wat kampioene kroon.
Kom kyk wie gaan bo uitkom by die grootste Lamb Champs nóg.
🎟 https://bit.ly/LambChamps26Tickets