Eastern Free State Bovelder Group

Eastern Free State Bovelder Group Striving for Optimal Bovelder Cattle Production πŸ‚πŸ‡ΏπŸ‡¦

THANK YOU for your support! As the Optimum Group, we stand firmly behind the bulls we offered. We’re confident that the ...
22/08/2025

THANK YOU for your support! As the Optimum Group, we stand firmly behind the bulls we offered. We’re confident that the choices you made will have a lasting positive impact on your herd.

πŸ“Έ:
β€’
β€’
β€’

Baie dankie vir die ongelooflike ondersteuning by ons tweede produksieveiling.⭐️ Die topprysbul was LOT 1 van Fyvie Farm...
22/08/2025

Baie dankie vir die ongelooflike ondersteuning by ons tweede produksieveiling.

⭐️ Die topprysbul was LOT 1 van Fyvie Farming. Dit is vir R260 000 aan Joseph Baynes Estate verkoop. Die 32 bulle behaal β€˜n gemiddelde prys van R105 000 stuk.
πŸ’―% verkope! Baie geluk met β€˜n uitstekende dag vir die bedryf.

Die veiling is aangebied deur BKB Bethlehem, met Martienie Theunissen as bemarker en Jan Mostert as afslaer.

20/08/2025

LOT 14 | JP22-0013 op aanbod by die Optimum Bovelder Groep Veiling!

πŸ“ Eeram Veilingskrale, Harrismith
πŸ“… 21 Augustus 2025 | 11:00
πŸ”΄ 35 Bovelder Bulle
πŸ’» Aanlyn via SwiftVEE
πŸš› Daar is π—šπ—₯π—”π—§π—œπ—¦ π—©π—˜π—₯π—©π—’π—˜π—₯ landswyd op die bulle.

π—žπ—’π—‘π—§π—”π—ž: Martienie Theunissen 076 420 4115 | Paul de Bruyn (BBSG) 079 882 1138 | Richard Haupt (BBSG) 081 011 8288 |Jan Mostert (Afslaer) 083 306 8408 | BKB Bethlehem: 058 303 8552
β€’
β€’
β€’

𝟭 π——π—”π—š 𝗒𝗠 π—§π—˜ π—šπ—”π—”π—‘ tot die Optimum Bovelder Groep veiling!!!Dis 'n aanbod wat jy nie kan misloop nie!πŸ“ Eeram Veilingskrale...
20/08/2025

𝟭 π——π—”π—š 𝗒𝗠 π—§π—˜ π—šπ—”π—”π—‘ tot die Optimum Bovelder Groep veiling!!!

Dis 'n aanbod wat jy nie kan misloop nie!

πŸ“ Eeram Veilingskrale, Harrismith
πŸ“… 21 Augustus 2025 | 11:00
πŸ”΄ 35 Bovelder Bulle
πŸ’» Aanlyn via SwiftVEE
πŸ“ž Martienie Theunissen 076 420 4115 | Paul de Bruyn (BBSG) 079 882 1138 | Richard Haupt (BBSG) 081 011 8288 |Jan Mostert (Afslaer) 083 306 8408 | BKB Bethlehem: 058 303 8552
β€’
β€’
β€’

16/08/2025
15/08/2025
15/08/2025
15/08/2025

Address

Harrismith

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eastern Free State Bovelder Group posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share