08/09/2026
π₯ WHAT A WEEKEND AT THE HARTKLOPFEES! π₯
Baie dankie Harties NG Kerk β Hartklopfees dat julle Leanaβs Spitbraai & Catering weer vertrou het om deel te wees van julle groot jaarlikse fees! πβ€οΈ
Ons span het lekker Spitbraai vir meer as 200 gaste voorberei en bedien β goeie kos, lekker mense en βn fantastiese atmosfeer! ππ₯π₯
Dit is altyd vir ons βn voorreg om deel te wees van ons plaaslike gemeenskap en sulke groot geleenthede.
Dankie NG Harties vir die ondersteuning β ons sien uit na die volgende een! π
Leanaβs Spitbraai & Catering
π₯ WE DO FOOD!
π 082 888 0277