Brahman Vleis Mark

Brahman Vleis Mark Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Brahman Vleis Mark, Butcher Shop, 98 Beethoven Street, Hartbeespoort.

📣 Important Notice: We’re Moving! 📣Brahman Vleis Mark will be closing this Friday, 18 July as we prepare for our relocat...
16/07/2025

📣 Important Notice: We’re Moving! 📣

Brahman Vleis Mark will be closing this Friday, 18 July as we prepare for our relocation to our new premises in Harties! 🥩🚚

✅ We will still be available to process orders for delivery during this transition.

Thank you for your patience as we make Brahman Vleis Mark more accessible, just as you have asked of us.

We can’t wait to welcome you all to our new home soon! 🙌

👉 Keep an eye on our page – we have an exciting competition coming your way as we get ready to open our new doors!

⚡️ Important Notice ⚡️Due to an ongoing power outage in the Melodie area, Brahman Vleismark is closed until further noti...
09/07/2025

⚡️ Important Notice ⚡️

Due to an ongoing power outage in the Melodie area, Brahman Vleismark is closed until further notice. We’re so sorry for the inconvenience!

We’re still taking orders for delivery on WhatsApp 068 622 8336.

Thank you for understanding and support

Ons stel bekend – 2 splinternuwe 5kg pakkette!🐔 Hoender Pak – fillets, sosaties, prego, ¼ bene & flatty🐖 Vark Pak – chop...
26/06/2025

Ons stel bekend – 2 splinternuwe 5kg pakkette!

🐔 Hoender Pak – fillets, sosaties, prego, ¼ bene & flatty
🐖 Vark Pak – chops, Russians, bacon, rushers & eisbein

Albei vir net R500 elk!
Vars vleis, groot waarde.

📍 Shop 1 Winvest Business Park, 98 Beethoven St (oorkant Hennies)
📲 Bestel via WhatsApp: 068 622 8336

Woensdae is Pensionarisse-dag by Brahman Vleis Mark!Ons waardeer die generasie wat vir ons pad gebaan het. As ’n klein b...
25/06/2025

Woensdae is Pensionarisse-dag by Brahman Vleis Mark!
Ons waardeer die generasie wat vir ons pad gebaan het. As ’n klein blyk van waardering, kry alle pensionarisse:

🎉 10% afslag op hul aankope – elke Woensdag!
🪪 Wys net jou geldige pensionariskaart of ID by die betaalpunt.

Kom koop vars vleis teen uitstekende pryse – met ’n spesiale afslag net vir julle!

Nou hier’s iets lekker nuut vir op die Vrydag!Ons het nou in voorraad, biltongkerwers – groot én klein vir elke smaak. E...
20/06/2025

Nou hier’s iets lekker nuut vir op die Vrydag!

Ons het nou in voorraad, biltongkerwers – groot én klein vir elke smaak. En as jy hou van kos met karakter, probeer ons nuwe spices: Bokkoors en Kolskoot.
Bokkoors is top vir roasts en stadig-gekookte geregte, terwyl Kolskoot daai kampvuur en potjiekos spesiaal maak.

Kom kry joune voor dit uitverkoop!

Wat wil jy graag op ons rakke sien?Ons oorweeg om ons aanbod uit te brei en hoor graag van jou. Laat weet ons in die kor...
18/06/2025

Wat wil jy graag op ons rakke sien?
Ons oorweeg om ons aanbod uit te brei en hoor graag van jou. Laat weet ons in die korenaar afdeling Watter een van die julle meer van wil Sien

• Groter vleis verskeidenheid
• Pesel happies
• Koeldrank
• Gevriesde etes
• Kos pakete

Jou mening help ons beter bedien. Stem nou!

Today, we celebrate the strength, dreams, and future of South Africa’s youth.Please note:We are closed today due to unfo...
16/06/2025

Today, we celebrate the strength, dreams, and future of South Africa’s youth.

Please note:
We are closed today due to unforeseen power issues.
Thank you for your understanding – we look forward to welcoming you back soon.

Vadersdag Hamper Spesiaal – Slegs R500!Vaders verdien net die beste! Bederf hom hierdie Vadersdag met ’n propvol pakket:...
12/06/2025

Vadersdag Hamper Spesiaal – Slegs R500!
Vaders verdien net die beste! Bederf hom hierdie Vadersdag met ’n propvol pakket:
Geelvet biltong , Chilli bites, Droëwors, Cabanossi en Annie Brandt se beroemde sous

📲 Bestel nou via WhatsApp: 068 622 8336
📍 Beperkte voorraad – moenie wag nie!

✨ Ekstra’s beskikbaar teen ’n bykomende koste:
– Whiskey
– Brannewyn
– Wyn
– Sjokolade
– Geskenkbeker met speciale druk op

Maak hierdie Vadersdag ’n lekker vleisfees!

Hartbeespoort Brahman Vleis Mark Since 2024 Come On In. We're Open  Weekly Specials Each week, discover handpicked meats carefully curated for you. View Specials  Send us your Order The easiest way to get gourmet meats straight from your phone! WhatsApp Us  Visit our Store Take your love fo...

🦌 Wildsvleis? Ons verwerk dit vir jou!Het jy wildsvleis wat verwerk moet word? Ons bied professionele en higiëniese verw...
10/06/2025

🦌 Wildsvleis? Ons verwerk dit vir jou!
Het jy wildsvleis wat verwerk moet word? Ons bied professionele en higiëniese verwerking – met sorg en ervaring.

📲 WhatsApp ons gerus vir pryse:
068 622 8336

📢 BELANGRIKE AANKONDIGINGWeens onvoorsiene markverwikkelinge en stygende kostes, sal van ons vleispryse vanaf Maandag, 9...
06/06/2025

📢 BELANGRIKE AANKONDIGING
Weens onvoorsiene markverwikkelinge en stygende kostes, sal van ons vleispryse vanaf Maandag, 9 Junie aangepas word.

Ons bly daartoe verbind om jou vars, gehalte vleis teen die beste moontlike waarde te bied en waardeer jou voortdurende ondersteuning.

👉 Kom doen jou inkopies voor Maandag en kry jou vleis teen die huidige pryse – moenie uitmis nie!

Address

98 Beethoven Street
Hartbeespoort
0216

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brahman Vleis Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category