21/05/2026
Daar is iets wat jy nie in βn winkel kan koop nieβ¦ daai regte huis reuk πβ
Ons Karringmelk & All-Bran Beskuit word nie net gebak nie β dit word gemaak soos Ouma dit sou doen. Stadig. Met sorg. Met daai ekstra bietjie liefde wat jy kan proe in elke krummel.
Daai eerste dip in jou oggendkoffieβ¦
Daai knakgeluid wat sΓͺ: βjyβs nou by die huis.β
Nie fabriek nie. Nie massa-produksie nie.
Net eerlike, handgemaakte beskuit wat jou terugvat plaas toe.
π₯ Vars gebak
π₯ Perfek vir koue oggende
π₯ En amper te lekker om te deel
Kom kry joune by Veld en Vleis β maar wees vinnigβ¦ hierdie batch hou nie lank nie π