17/10/2025
Partytjies, Spitbraai's, Eindjaar Funksies, Ons doen Enige Funksie Groot of Klein, Meaty Platters, Mini Platters, Quiches, Lasagna's, Pies, Nageregte, Purple Cow Catering doen Alles en Nog Meer. Geen Spyseniering is te Groot of Klein vir ons nie. Skakel ons vir Bestellings 0623520873