Veld & Vleis Deli

Veld & Vleis Deli Your local deli serving fresh cuts, quality meats, and delicious flavours every day. 🥩🥪 Quality you can taste, service you can trust.

Perfect for every braai and table. 🔥🇿🇦

🔥🇿🇦 NAWEEK BRAAI! 🇿🇦🔥Hierdie naweek maak ons dit maklik! 😎🥩🔥🥩 Sirloin Steak🌭Grabouw Boerewors🥖 KnoffelbroodAlles wat jy ...
21/08/2026

🔥🇿🇦 NAWEEK BRAAI! 🇿🇦🔥

Hierdie naweek maak ons dit maklik! 😎🥩🔥

🥩 Sirloin Steak
🌭Grabouw Boerewors
🥖 Knoffelbrood

Alles wat jy nodig het vir ’n lekker naweek-braai in een pakkie vir slegs R80!🔥

🏉 EN DIS KOMPETISIE-TYD! 🏉

Koop ’n Braai Pakkie óf spandeer R300 of meer in die winkel en kry jou kans om te wen! 🎯

Skryf jou raaiskoot vir die naweek se rugby wedstryd Springbok teen die All Blacks op jou strokie. 🇿🇦🇳🇿

🇿🇦 Wie d**k jy gaan wen?
As jou voorspelling die naaste aan die eindtelling is, wen jy ’n RIPSTOP COOLBAG! 🧊🔥

So kom laai jou vleis, kry jou braai aan die gang en maak jou voorspelling! 😎

📍 Veld en Vleis Deli
Slegs geldig vir 21 & 22 Augustus 2026

Kom koop. Kom voorspel. Kom wen! 🇿🇦🔥

゚viralシfypシ゚viralシalシ ゚

STEM NOU… OF JY MIS UIT! 😜As ons biltong nóg lekkerder was, was dit onwettig. 🔥Help ons om Beste Biltong in Mosselbaai t...
11/07/2026

STEM NOU… OF JY MIS UIT! 😜

As ons biltong nóg lekkerder was, was dit onwettig. 🔥

Help ons om Beste Biltong in Mosselbaai te wen – gooi jou stem vir Veld en Vleis Deli by Best of Mossel Bay! 🏆

👉 Dis vinnig
👉 Dis maklik
👉 En dis basies jou burgerlike plig 😏

Moenie skaam wees nie… STEM ASB!💪

゚viralシ

ADVERTISEMENT BEST OF MOSSEL BAY – Thank you for nominating us in the Best of Mossel Bay Readers’ Choice Awards. Please vote for us: https://www.bestofsouthafrica.co.za/mossel-bay/

🏆 STEM VIR DIE BESTE BILTONG IN MOSSELBAAI! 🏆As jy al ooit in ons biltong gebyt het, weet jy… dis nie net biltong nie – ...
05/07/2026

🏆 STEM VIR DIE BESTE BILTONG IN MOSSELBAAI! 🏆

As jy al ooit in ons biltong gebyt het, weet jy… dis nie net biltong nie – dis ’n ervaring. 🔥

Nou het ons JOU hulp nodig om die titel Beste Biltong in Mosselbaai huis toe te bring! 🇿🇦

👉 Stem vir Veld en Vleis Deli by Best of Mossel Bay
👉https://www.bestofsouthafrica.co.za/mossel-bay/bom-voting-category-food-drink/?fbclid=IwRlRTSAS3g5VwZG9mAWZkaWQWUJ8suRJ9t0ARrlJ-y_ltlDtctmPe2WV4dG4DYWVtAjExAHNydGMGYXBwX2lkCjY2Mjg1NjgzNzkAAR6c1WiUTk4nQxGlbwGOU7XBMx1cyZLF8kUt_AhxmwMg9tLERIJSn3gKnBRq3Q_aem_QUxL3ABhT7liBFz7dgrvdg
👉 Wys vir almal wie maak die regte, egte, smaaklike biltong
👉 Help ons om hierdie droom ’n werklikheid te maak

Elke stem tel. Elke kliënt maak saak. En elke happie sê dit alles. 🙌

Dankie vir julle ongelooflike ondersteuning – ons doen dit vir julle! ❤️

゚viralシfypシ゚viralシalシ

Discover the best businesses, services and places in Mossel Bay. Nominate local favourites, vote in the competition and explore what makes Mossel Bay special.

🔥 AMAZING PIES by Veld en Vleis Deli! 🔥Die reuk van vars gebraaide BRAAI PIES wat jou tegemoetkom… knapperige kors, sapp...
02/07/2026

🔥 AMAZING PIES by Veld en Vleis Deli! 🔥

Die reuk van vars gebraaide BRAAI PIES wat jou tegemoetkom… knapperige kors, sappige vulsel en daai “net nog een happie” gevoel 😍

Ons bring vir jou Amazing Pies se BRAAI PIES – propvol geur, gemaak met liefde en perfek vir enige tyd van die dag!

👉 GRATIS PROE! *Saterdag, 4 Julie 2026*
�Kom kuier by ons, proe self en sê hallo – ons sal jou sommer laat tuis voel 🤝

📍 Veld en Vleis Deli
�Moenie uitmis nie… jy gaan terugkom vir nog! 😉



゚viralシ ゚viralシfypシ゚viralシalシ

01/07/2026

Jy ken daai gevoel wanneer iets net perfek tref? 👌

Dis presies wat hierdie is. Vars, vol geur, en reg gemaak — net soos dit moet wees.

Kom loer in en kry joune voor dit weg is… dit bly nie lank op die rak nie 😉🔥

18/06/2026

🎉 ONS HET ’N WENNER! 🎉

Die oomblik waarvoor almal gewag het… 👀

’n Groot geluk aan ons Deli Co Lucky Draw wenner! 🏆🔥🥳 🥳

Jy het sopas ’n Deli Co koelsak gewen – perfek om al jou gunstelinge vars en reg vir die pad te hou! 🧊🥩

Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het en ingeskryf het deur Deli Co produkte te koop 🙌 Julle ondersteuning beteken vir ons ongelooflik baie!

👉 Het jy nie hierdie keer gewen nie? Moenie worry nie… nog lekker kompetisies is oppad!

📍 Kom loer gerus in by Veld en Vleis Deli vir nog topgehalte produkte en jou volgende kans om te WEN!

❄️🔥 WINTER HET NOU AMPER ’N SMAAK 🔥❄️Koue oggende… yskoue hande… en dan — BOEM 💥’n Pot stadig gaar SKAAPSTERTJIES wat so...
04/06/2026

❄️🔥 WINTER HET NOU AMPER ’N SMAAK 🔥❄️

Koue oggende… yskoue hande… en dan — BOEM 💥
’n Pot stadig gaar SKAAPSTERTJIES wat sommer van die been af val 🤤

Ryk. Sappig. Vol geur.
Daai tipe kos wat jou laat vergeet dis yskoud buite 🥶➡️😋

Dis nie net kos nie…
Dis winter oorleef soos ’n regte boerseun 🐑🔥

Perfek vir die potjie, perfek vir die braai, perfek om jouself te bederf (want jy kan 😉)

⚠️ WAARSKUWING: As jy eers ons s’n geproe het, is daar geen terugdraai nie.

📍 Nou beskikbaar by Veld en Vleis Deli
📲 Kry joune voor hulle op is — hierdie gaan VINNIG!

Vlakvark KouevleisDaar is mense wat hoender eet…en dan is daar mense wat vlakvark koudvleis koop sonder om te vra wat di...
28/05/2026

Vlakvark Kouevleis

Daar is mense wat hoender eet…
en dan is daar mense wat vlakvark koudvleis koop sonder om te vra wat dit is.

Dis nie iets wat jy bestel omdat jy honger is nie —
dis iets wat jy vat omdat jy nuuskierig genoeg is om iets anders te probeer.

Vlakvark.
Nie mooi nie.
Nie fancy nie.
Maar vol karakter.

Ons sny hom dun, laat die geur praat, en los die res vir jou om self uit te figure:
Is dit rokerig? Is dit wild? Is dit verslawend?

Jy besluit.

Maar wees gewaarsku —
hierdie is die tipe vleis wat mense stil maak vir ’n paar sekondes…
en dan vra:
“Het julle nog?”

Eksklusief. Net by Veld en Vleis Deli.
Net vir die wat nie bang is vir iets buite die gewone nie.

📍 Veld en Vleis ゚viralシ

24/05/2026

Congratulations to Veld en Vleis on the opening of their new in Hartenbos!

Beefmaster Group is proud to support the business as a trusted supplier, contributing to strong local retail partnerships and a resilient value chain.

Located at 6A Kompanje Ave, Hartenbos, the new store expands access to quality beef products within the regional community.

.

Address

6A Kompanje Avenue
Hartenbos
6520

Telephone

+27716750871

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Veld & Vleis Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Veld & Vleis Deli:

Shortcuts

Share

Category