Waterplaas Hartenbos

Call Directions Website Contact the business

Waterplaas Hartenbos At Waterplaas, we are committed to providing you with the highest quality of water.

Vars, skoon water maak elke dag ’n verskil.💧By Waterplaas maak ons dit maklik om kwaliteit drinkwater deel van jou alled...
26/10/2026

Vars, skoon water maak elke dag ’n verskil.💧

By Waterplaas maak ons dit maklik om kwaliteit drinkwater deel van jou alledaagse lewe te maak.

Water aflewerings reg by jou deur stap. Jyt reg gelees ons laai af by jou huis of besigheid. Skakel ons gerus by Waterpl...
23/10/2026

Water aflewerings reg by jou deur stap. Jyt reg gelees ons laai af by jou huis of besigheid. Skakel ons gerus by Waterplaas Hartenbos .

Jou water. Jou keuse.💧By Waterplaas glo ons in kwaliteit waarop jy elke dag kan staatmaak. Suiwer, verfrissende drinkwat...
21/10/2026

Jou water. Jou keuse.💧

By Waterplaas glo ons in kwaliteit waarop jy elke dag kan staatmaak. Suiwer, verfrissende drinkwater vir jou en jou gesin.💙

Water wat jy kan vertrou!

Suiwer water, elke dag!💧Vars, suiwer drinkwater vir jou en jou gesin — want goeie water is nie ’n luukse nie, dis ’n noo...
19/10/2026

Suiwer water, elke dag!💧

Vars, suiwer drinkwater vir jou en jou gesin — want goeie water is nie ’n luukse nie, dis ’n noodsaaklikheid.💙

Dis reg, Waterplaas Hartenbos lewer by jou huis af. Die swaer dra is verby. Gee ons ñ lui of besoek ons by Garden Walk M...
19/10/2026

Dis reg, Waterplaas Hartenbos lewer by jou huis af. Die swaer dra is verby. Gee ons ñ lui of besoek ons by Garden Walk Mall.

Van die eerste stap tot die finale produk, sorg ons dat elke bottel aan die Waterplaas-standaard voldoen.💧Waterplaas – k...
16/10/2026

Van die eerste stap tot die finale produk, sorg ons dat elke bottel aan die Waterplaas-standaard voldoen.💧

Waterplaas – kwaliteit waarop jy kan staatmaak.

Water op jou manier. Ons bied ñ Groot reeks dienste, maar wat is beter as Om water by jou huis afgelewer te kry.
14/10/2026

Water op jou manier. Ons bied ñ Groot reeks dienste, maar wat is beter as Om water by jou huis afgelewer te kry.

Vars, suiwer water wanneer jy dit nodig het. By Waterplaas maak ons seker dat goeie water deel bly van jou elke dag.💧💙 W...
14/10/2026

Vars, suiwer water wanneer jy dit nodig het. By Waterplaas maak ons seker dat goeie water deel bly van jou elke dag.💧

💙 Waterplaas – jou water, jou standaard.

Niemand hou van te veel warm kry nie. Soo Kom loer in en breek die ergste hitte.
13/10/2026

Niemand hou van te veel warm kry nie. Soo Kom loer in en breek die ergste hitte.

Die Waterplaas standaard!💧By Waterplaas gaan dit oor meer as net water. Dit gaan oor die kwaliteit waarop jy kan staatma...
12/10/2026

Die Waterplaas standaard!💧

By Waterplaas gaan dit oor meer as net water. Dit gaan oor die kwaliteit waarop jy kan staatmaak en die diens wat jou altyd welkom laat voel.💙

Address

Garden Walk Mall
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27682214021

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waterplaas Hartenbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Waterplaas Hartenbos:

Shortcuts

Share