24/08/2026
๐ฟ๐ฆ Biltong. Want Maandag.
โn Nuwe week het begin โ en of jy nou lus is vir ietsie lekker tussen al die Maandag-gejaag, of net โn stukkie biltong nodig het om die dag reg te beginโฆ ons verstaan. Kom kry joune.
๐ De Rust Biltong & Selected Meats
Casterbridge Lifestyle Centre, White River
Johan: 0824294092 + Reinhardt: 0608019295