Credenda Boerdery

Credenda Boerdery Die lewe begin waar die teerpad ophou. As ek die grondpad onder my voet voel en die plaashek sien weet ek, ek is tuis!

Die lewe begin waar die teerpad ophou
Die stilte in die nag met die getjank van die jakkalse in die verte, die gekraak van die huis se houtbalke, hier en daar ‘n gekriek van die krieke en dan die geskreeu van die Hadedas en gesang van voël vroegoggende en die veraf gebulk van die beeste asook die hoenderhaan se aankondiging van nog ‘n dag. Die klank van reën op ‘n sink dak is spesiaal, luister na

die geluid van die reëndruppels op die sinkdak. Jy ken seker daardie geluid – dit begin met ‘n enkele tik-tik-tik. Die lied van die paddas wat saamsing in ‘n koor, luister hoe die wind’n boom laat kreun en kraak. Dis die lied van die natuur wat jy daar hoor. Iets daaraan maak mens net lus om ‘n vuur aan te steek en van alles te vergeet.

Address

Heidelberg
1441

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Credenda Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category