Kitta & Mollie

Kitta & Mollie Met herinneringe vanuit Brandvlei en Calvinia, bak ons die lekkerste varsgebakte beskuit.

Dit is amper weer sulke tyd 🤍
29/07/2026

Dit is amper weer sulke tyd 🤍

Wat is lekkerder as 'n eg Suid-Afrikaanse Hertzoggie? 😍😍Bestel ons varsgebak vandag!!
28/05/2026

Wat is lekkerder as 'n eg Suid-Afrikaanse Hertzoggie? 😍😍

Bestel ons varsgebak vandag!!

Kitta & Mollie wil graag ons kliënte en vriende ’n vreugdevolle Paasfees toewens! 🤍🤍
02/04/2026

Kitta & Mollie wil graag ons kliënte en vriende ’n vreugdevolle Paasfees toewens! 🤍🤍

Ons pryslys vir 2026 is uit! Bestel vandag vir jou die lekkerste gebak in en om Heidelberg, Gauteng 🌻
05/03/2026

Ons pryslys vir 2026 is uit! Bestel vandag vir jou die lekkerste gebak in en om Heidelberg, Gauteng 🌻

Sjokolade en Valentynsdag bly nie agter nie! Brownies bly 'n wenner! Bestel vandag joune ❤️
12/02/2026

Sjokolade en Valentynsdag bly nie agter nie! Brownies bly 'n wenner!

Bestel vandag joune ❤️

Ons kombuis is stadig maar seker besig om die nuwe jaar aan te gryp!! Bestellings is welkom 💪 In en om Heidelberg Gauten...
13/01/2026

Ons kombuis is stadig maar seker besig om die nuwe jaar aan te gryp!!

Bestellings is welkom 💪

In en om Heidelberg Gauteng!

Geseënde Kersfees aan al ons wonderlike kliënte!! Ons sien uit vir die nuwe jaar wanneer ons weer die beskuitpanne uitha...
23/12/2025

Geseënde Kersfees aan al ons wonderlike kliënte!!

Ons sien uit vir die nuwe jaar wanneer ons weer die beskuitpanne uithaal! Hou die blad dop 😙.

Gelukkige en voorspoedige nuwe jaar! 🤍

23/12/2025

Dit is amper Kersfees!! 🌲🌲

Address

Heidelberg
1441

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00

Telephone

+27825604669

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kitta & Mollie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kitta & Mollie:

Shortcuts

Share

Category