Friends62-Stoep Stories- Heilbron SA

Friends62-Stoep Stories- Heilbron SA Unieke winkel met unieke produkte!

03/06/2026

Opvoedkundige Speelgoed! Te koop by Friends62-Stoep Stories- Heilbron SA !

Let your boots do the walking! Baie mooi gemaklike boots beskikbaar by Friends62-Stoep Stories- Heilbron SA !Kom maak n ...
03/06/2026

Let your boots do the walking!
Baie mooi gemaklike boots beskikbaar by Friends62-Stoep Stories- Heilbron SA !
Kom maak n draai!

Ons bied eersdaags klasse aan! Kontak my om jou naam op die lys te sit!
03/06/2026

Ons bied eersdaags klasse aan!
Kontak my om jou naam op die lys te sit!

Vadersdag is om die draai! En ons het SPESIALE PERSENTE vir jou PA! Kom loer in!
29/05/2026

Vadersdag is om die draai! En ons het SPESIALE PERSENTE vir jou PA! Kom loer in!

Ons pak nuwe OPVOEDKUNDIGE SPEELGOED uit! Belê in jou kind se toekoms!
29/05/2026

Ons pak nuwe OPVOEDKUNDIGE SPEELGOED uit! Belê in jou kind se toekoms!

Ons eerste Werkswinkel begin 16 Junie, waar ons die wonderlike wêreld van kleure gaan bespreek en hoe dit verband hou me...
26/05/2026

Ons eerste Werkswinkel begin 16 Junie, waar ons die wonderlike wêreld van kleure gaan bespreek en hoe dit verband hou met jou kleuter se visuele persepsie en waarneming! Hierdie is alles bou blokke wat jou kleuter moet baasraak voor graad R-- en kan hul stimuleer om optimaal te funksioneer!
( SLEGS 6 PLEKKE BESKIKBAAR) Besprekings sluit 8 Junie.

Kom kuier op die stoep en leer om jou eie hulp middels te maak! *Beperkte plekke beskikbaar!*Elke week word daar ander h...
25/05/2026

Kom kuier op die stoep en leer om jou eie hulp middels te maak!
*Beperkte plekke beskikbaar!
*Elke week word daar ander hulpmiddels gemaak!
*Boek vroegtydig jou plek
*Pryse van klasse sal afhang van hulpmiddels wat gebruik word!
*Eerste klas is 16 Junie

10/05/2026

Gelukkige Moedersdag aan al ons Stoep Stories mammas!

Hierdie lieflike Cowelneck V lyn tops is nou afgemerk ONDER KOSPRYS!Dis lieflik warm,KrimpvryKreukelvryKleurvasSizes op ...
06/05/2026

Hierdie lieflike Cowelneck V lyn tops is nou afgemerk ONDER KOSPRYS!
Dis lieflik warm,
Krimpvry
Kreukelvry
Kleurvas
Sizes op fotos links bo in hoek..
Plain Jane Klerereeks
Uniek
Kwaliteit
0828256663

BlackFriday SALE!! 50% OFFWATSUP 0828256663 SIZES ON PHOTOSPlain Jane Klerereeks
15/11/2025

BlackFriday SALE!! 50% OFF
WATSUP 0828256663
SIZES ON PHOTOS
Plain Jane Klerereeks

Address

62 Langmarktstreet
Heilbron
9650

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Friends62-Stoep Stories- Heilbron SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category