09/07/2026
π₯*NUWE NAWEEK BRAAIPAK!*π₯
π₯π₯©T-Bone Braaipak!π₯©π₯
π
Beskikbaar Vrydag tot Sondag (10-12 Julie 2026)
β£οΈ Bestellings noodsaaklik
π° Slegs R275 per pak
π¨βπ©βπ§βπ¦ Genoeg vir 2 persone
Bevat:
π₯© 2 Γ T-Bone Steaks (+- 380g elk)
π’ 2 Γ Hoender Sosaties
π₯ Aartappelgereg
π€©β¨ *Spaar ongeveer 10%* wanneer jy die braaipak koop, in vergelyking met ons gewone rakpryse! β¨π