Ouma Beda

Ouma Beda Ouma Beda - Dit proe soos Ouma se kombuis...

Anneke Agenbag, mag julle fondsinsameling mooi loop! En Tinouw gaan heeltemal gesond word!  Ons glo en weet! X    Whatsa...
07/08/2026

Anneke Agenbag, mag julle fondsinsameling mooi loop! En Tinouw gaan heeltemal gesond word! Ons glo en weet! X




Whatsapp Theuns 0725063376

Die Ouma Beda skilferkorsdeeg word met die hand gemaak, uitgerol, en laag vir laag gebou met botter. Hierdie tafel is 2....
29/07/2026

Die Ouma Beda skilferkorsdeeg word met die hand gemaak, uitgerol, en laag vir laag gebou met botter. Hierdie tafel is 2.1m lank en dis hoe 6kg deeg lyk as jy hom uitrol!

Whatsapp Theuns 0725063376

Twee vinnige sjokolade poedings, net voor die horlosie middenag slaan!   Whatsapp Theuns 0725063376
23/07/2026

Twee vinnige sjokolade poedings, net voor die horlosie middenag slaan!



Whatsapp Theuns 0725063376

In hierdie familie kan n mens maar elke naweek n Post Toastie Tert maak! Hy hou nie lank nie.... 😀Theuns 0725063376
23/05/2026

In hierdie familie kan n mens maar elke naweek n Post Toastie Tert maak! Hy hou nie lank nie.... 😀

Theuns 0725063376

Gelukkige Moedersdag aan al ons kliente! Happy Mother's day to all our clients! Whatsapp Theuns 0725063376
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag aan al ons kliente! Happy Mother's day to all our clients!

Whatsapp Theuns 0725063376

Address

27 Birdlaan
Hermanus
7200

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00

Telephone

+27725063376

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma Beda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category