Dannbrie Brangus

Dannbrie Brangus Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dannbrie Brangus, Farm, Hertzogville.

13/04/2026

11 Top Stoet Brangus verse

Loop vanaf 1 Nov saam stoet bul.
3 is reeds Dragtig bevestig.
BKS Skoon
Bm skoon kudde en sal self weer toets.
Alle entings op datum.
๐Ÿ’ฐR15 500 + BTW
๐Ÿ“Hertzogville

Danielle 082 517 9694
Heibrie 082 825 3266

08/04/2026

2025 se groep speenverse.
As hierdie jaar se verse weer so lyk dan sal ek baie happy wees.

30 April 2025 ( ouderdom Gem 213 dae )
Gem speengewig 263kg
Gem Mature cow 503kg

DB 2203 BeastHy het ons oog gevang as jong kalf, omdat hy so baie soos sy oupa gelyk het.( Foto aangeheg van hom en sy o...
25/03/2026

DB 2203 Beast

Hy het ons oog gevang as jong kalf, omdat hy so baie soos sy oupa gelyk het.( Foto aangeheg van hom en sy oupa op dieselfde ouderdom)
Wat die meeste uitstaan op sy kalwers is hoe baie sy pragtige kop oordra. ( Foto aangeheg van 1 van sy verse)
Ons het hom op 16 maande self gebruik. Sy eerste kalwers het ons al gespeen en verkoop en daar het ons gesien dat hy ideaal sal wees om op ons verse te gebruik. Sy kalwers is baie klein met geboorte en hulle speen mooi swaar. Ideaal vir ons wat verse dek van 11-14 maande oud.

Hy het al ons toetse geslaag en ek heg graag sy syfers daarby aan.
Geboorte gewig - 33kg
Speen gewig - 273kg
Mature cow met speen - 455kg
400 dae - 452kg
600 dae - 573kg

12/03/2026

Uit ons trop terughou verse bied ons die 11 verse aan.

Loop by bul vanaf 1 Nov 2025
BM skoon en het skoon getoetse kudde 2025.
Alle entings op datum.

R16 500 + BTW
Hertzogville

Danielle 082 517 9694
Heibrie 082 825 3266

29/10/2025

Lot 19 - DB 2419 Fantastic
Lot 23 - DB 2389 Boerepompie
Lot 8 - DB 2365 Hunter

Oppad en gereed vir Ultimate Brangus Genetics Veiling.
Graag nooi ons julle almal uit na die:

โ€ผ๏ธUltimate Brangus Genetics Veilingโ€ผ๏ธ
๐Ÿ—“๏ธ30 Oktober 2025
๐Ÿ•š11:00
๐Ÿ“KIMBERLEY - Noord-Kaap lewendehawe krale
๐Ÿ’ปMeerkat Online
Top genetika diere deur verskeie telers wat in die mark kom๐Ÿ‚
Ons sien uit om julle daar te sien!!

Kontak gerus.
โ˜Ž๏ธ 079 687 4439 Koos Coetzee (Afsaer)
โ˜Ž๏ธ 082 375 1849 Dirk Beukes / 082 821 5797 IG Swiegers (NKLH Agente)
โ˜Ž๏ธAndries Burger - 082 770 1427
โ˜Ž๏ธJohan Delport - 071 687 4439
โ˜Ž๏ธRobert Brand - 082 854 8559
โ˜Ž๏ธDanielle de K**k - 082 517 9694

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐— ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ฎ๐˜ ๐˜๐—ฒ๐—ด๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฏ๐˜†๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฑ, ๐—ธ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ธ | ๐—™๐—ผ๐—ฟ ๐— ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ฎ๐˜ ๐˜๐—ฒ๐—ฐ๐—ต๐—ป๐—ถ๐—ฐ๐—ฎ๐—น ๐—ฎ๐˜€๐˜€๐—ถ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ, ๐—ฐ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ฐ๐˜:
Leanie - 082 570 2910
Mariaan - 064 214 7487

28/10/2025
25/10/2025
Lot 19 DB 2419 Fantastic Net 20 maande oud en kyk hoe pronk die prag bul. Hierdie bul se groei op die veld en fase D was...
21/10/2025

Lot 19 DB 2419 Fantastic

Net 20 maande oud en kyk hoe pronk die prag bul. Hierdie bul se groei op die veld en fase D was die beste van almal.
Die laaste seun van HJN 1884 Harry met n top Ma uit die Roechama stoet.
Hy was 44kg met geboorte en speen 342kg.
Die bul het volume... lengte, breedte en diepte.

Ultimate Brangus Genetics
๐Ÿ—“๏ธ30 Oktober 2025
๐Ÿ•š11:00
๐Ÿ“KIMBERLEY - Noord-Kaap lewendehawe krale
๐Ÿ’ปMeerkat Online
Top genetika diere deur verskeie telers wat in die mark kom๐Ÿ‚
Ons sien uit om julle daar te sien!!

Kontak gerus.
โ˜Ž๏ธ 079 687 4439 Koos Coetzee (Afsaer)
โ˜Ž๏ธ 082 375 1849 Dirk Beukes / 082 821 5797 IG Swiegers (NKLH Agente)
โ˜Ž๏ธAndries Burger - 082 770 1427
โ˜Ž๏ธJohan Delport - 071 687 4439
โ˜Ž๏ธRobert Brand - 082 854 8559
โ˜Ž๏ธDanielle de K**k - 082 517 9694

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐— ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ฎ๐˜ ๐˜๐—ฒ๐—ด๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฏ๐˜†๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฑ, ๐—ธ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ธ | ๐—™๐—ผ๐—ฟ ๐— ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ฎ๐˜ ๐˜๐—ฒ๐—ฐ๐—ต๐—ป๐—ถ๐—ฐ๐—ฎ๐—น ๐—ฎ๐˜€๐˜€๐—ถ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ, ๐—ฐ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ฐ๐˜:
Leanie - 082 570 2910
Mariaan - 064 214 7487

Lot 23 DB 2389 Boerepompie. Hier staan n BUL... meer breed gaan jy nie kry nie. Self in die kudde gebruik. Sy kalfies is...
19/10/2025

Lot 23 DB 2389 Boerepompie.
Hier staan n BUL... meer breed gaan jy nie kry nie. Self in die kudde gebruik. Sy kalfies is pragtig en klein. Met n geboorte gewig van 31kg en speen 349kg is die 'n kurweknakker wat jy nie kan mis nie. Hy's net 23 maande oud.

Ultimate Brangus Genetics
๐Ÿ—“๏ธ30 Oktober 2025
๐Ÿ•š11:00
๐Ÿ“KIMBERLEY - Noord-Kaap lewendehawe krale
๐Ÿ’ปMeerkat Online
Top genetika diere deur verskeie telers wat in die mark kom๐Ÿ‚
Ons sien uit om julle daar te sien!!

Kontak gerus.
โ˜Ž๏ธ 079 687 4439 Koos Coetzee (Afsaer)
โ˜Ž๏ธ 082 375 1849 Dirk Beukes / 082 821 5797 IG Swiegers (NKLH Agente)
โ˜Ž๏ธAndries Burger - 082 770 1427
โ˜Ž๏ธJohan Delport - 071 687 4439
โ˜Ž๏ธRobert Brand - 082 854 8559
โ˜Ž๏ธDanielle de K**k - 082 517 9694

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐— ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ฎ๐˜ ๐˜๐—ฒ๐—ด๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฏ๐˜†๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฑ, ๐—ธ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ธ | ๐—™๐—ผ๐—ฟ ๐— ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ฎ๐˜ ๐˜๐—ฒ๐—ฐ๐—ต๐—ป๐—ถ๐—ฐ๐—ฎ๐—น ๐—ฎ๐˜€๐˜€๐—ถ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ, ๐—ฐ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ฐ๐˜:
Leanie - 082 570 2910
Mariaan - 064 214 7487

Met trots bied ons die top dieprooi seun aan. Hy het n bitter mooi sterk kop, dik bene en diepte tot op die grond. Moet ...
10/10/2025

Met trots bied ons die top dieprooi seun aan. Hy het n bitter mooi sterk kop, dik bene en diepte tot op die grond. Moet hom nie mis nie.

Ultimate Brangus Genetics โ€ผ๏ธ
๐Ÿ—“๏ธ30 Oktober 2025
๐Ÿ•š11:00
๐Ÿ“KIMBERLEY - Noord-Kaap lewendehawe krale
๐Ÿ’ปMeerkat Online
Top genetika diere deur verskeie telers wat in die mark kom๐Ÿ‚
Ons sien uit om julle daar te sien!!

Kontak gerus.
โ˜Ž๏ธ 079 687 4439 Koos Coetzee (Afsaer)
โ˜Ž๏ธ 082 375 1849 Dirk Beukes / 082 821 5797 IG Swiegers (NKLH Agente)
โ˜Ž๏ธAndries Burger - 082 770 1427
โ˜Ž๏ธJohan Delport - 071 687 4439
โ˜Ž๏ธRobert Brand - 082 854 8559
โ˜Ž๏ธDanielle de K**k - 082 517 9694

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐— ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ฎ๐˜ ๐˜๐—ฒ๐—ด๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฏ๐˜†๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฑ, ๐—ธ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ธ | ๐—™๐—ผ๐—ฟ ๐— ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ฎ๐˜ ๐˜๐—ฒ๐—ฐ๐—ต๐—ป๐—ถ๐—ฐ๐—ฎ๐—น ๐—ฎ๐˜€๐˜€๐—ถ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ, ๐—ฐ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ฐ๐˜:
Leanie - 082 570 2910
Mariaan - 064 214 7487

Address

Hertzogville

Telephone

+27825179694

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dannbrie Brangus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dannbrie Brangus:

Share

Category