Jakkalsdans Dormers

Jakkalsdans Dormers Jakkalsdans dormers stoet is gestig in 2021, en word deur passie en liefde vir die ras gedryf.

‼️LOT 3‼️ Jakkalsdans Dormers 'n Ram wat vir homself praat....by Johanri Dormers  se produksie veiling 7 Feb @ Kroonstad
03/02/2026

‼️LOT 3‼️ Jakkalsdans Dormers
'n Ram wat vir homself praat....

by Johanri Dormers se produksie veiling 7 Feb @ Kroonstad

Dit is vir Jakkalsdans Dormers 'n groot voorreg om 7 Feb as gasverkoper ramme op Johanri Dormers se produksie veiling aa...
21/01/2026

Dit is vir Jakkalsdans Dormers 'n groot voorreg om 7 Feb as gasverkoper ramme op Johanri Dormers se produksie veiling aan te bied.
Ons is baie opgewonde en die manne staan reg.
Hou die blad dop vir fotos en videos van ons ramme

BKB Kroonstad
Johan Barnard
Madeli Klopper
Karel du Plessis
Jan Mostert

Baie dankie aan InterAgri Boerdery  met die aankoop van hierdie top stoet ooitjies. Mag hulle groot impak maak op julle ...
01/10/2025

Baie dankie aan InterAgri Boerdery met die aankoop van hierdie top stoet ooitjies. Mag hulle groot impak maak op julle stoet en nog baie hoë gehalte lammers lewer. En mag hulle lammers aanhou soos blokke groei.🙏🐑

26/09/2025

Eerste Klopper seun in die mark... 'n Ram met bitter goeie balans en wat beweeg met 'n trotse houding.

Kom kuier saam ons 27 September Afridome Parys. 'n Boere veiling met kwaliteit.
JT Fourie Heyman Dormers Johanri Dormers Thaba Kwena Dormers Kalkvley Dormers Karel du Plessis SwiftVEE OVK Lewendehawe & Veilings Dormer SA

25/09/2025
07/09/2025

Jakkalsdans Dormers en Heyman Dormers
Is baie opgewonde oor ons nuwe Kuddevaar (HILUX) DZ 23 194
'n Baie korrekte ram met bitter goeie bloedlyne asook syfers wat ons met gemak in ons stoete kan gebruik.
Dankie Vredesig Dormers & Suffolk Johnny Forbes vir die geleentheid om die top top ram te kon koop by die Dormer SA Nasionale veiling
BKB
SwiftVEE

Een van die dae hou ons weer lekker veiling!!!! Hoop ons sien julle daar vir n lekker braai die vrydag aand met kwalitei...
28/07/2025

Een van die dae hou ons weer lekker veiling!!!! Hoop ons sien julle daar vir n lekker braai die vrydag aand met kwaliteit Dormer vleis en dan Saterdag vir kwaliteit Dormer skape en samesyn...

Dormertelers bied top Dormer-genetika op veiling aan.Plek: Afridome, ParysDatum: 27 September 2025Tyd: 11:00Vat 5-Dormergroep boer vir die toekoms.Die Vat 5-Dormergroep is in 2023 gestig deur vyf vooruitstrewende Dormerboere met dieselfde uitkyk en doelwit: Om gehalte Dormers vir die....

Address

Hertzogville
9482

Telephone

+27836270846

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jakkalsdans Dormers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jakkalsdans Dormers:

Share

Category