Foodhaven Takeaway & Confectionery

Foodhaven Takeaway & Confectionery Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Foodhaven Takeaway & Confectionery, Food Delivery Service, Cnr Vooma Garage, Beverley Drive, Hillshaven.

15/08/2023
17/07/2023
17/07/2023

Hallo julle...

Ek begin dinsdag die 1 Augustes weer die volgende rondtes met die 28 Dae dieet se kossies aflewer. My spasies vul vinnig op so bevestig asb so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom.

Kostes sal wees...

Dames Porsies R2000 vir die 28 Dae
Dit werk uit minder as R25 per ete..
Jou 3 etes vir elke dag sal vars voorberei en verpak word...

Mans Porsies R2400 vir die 28 Dae

Julle kan daagliks by my die volgende dag se etes optel..
Of ek kan aflewer ( hillsaven westonaria ) vir R100 per week aflewerings fooi Dan laai ek 3x n week jou kossies af.

Op n vrydag verpak ek jou naweek se kos ook en dan weer die maandag.

Ek gaan werk dat jy asb jou 28 Dae se geld vooruit betaal...
Dit is net vir my gemoedsrus en ek weet dit kos uithou vermoƫ om die 28 Dae te voltooi. Maar as jy dit vooruit betaal het sal dit net makliker wees vir jou om dit te voltooi...

Ek het al baie kliƫnte gehad wat baie baie gewig verloor het...

So kry jou vriendin..sussie..mamma of man en begin jou nuwe lyfie...dis net 28 Dae...

As julle nog enige vra het..jy is welkom om my te whatsapp ook...
0684144080
Groete Marie

15/07/2023
0684144080 WhatsApp me for others pudding free
12/07/2023

0684144080 WhatsApp me for others pudding free

Sundy lunche pryse and others WhatsApp Marie 0684144080
05/07/2023

Sundy lunche pryse and others WhatsApp Marie 0684144080

WhatsApp Marie Steyn vir eenag others 0684144080
05/07/2023

WhatsApp Marie Steyn vir eenag others 0684144080

Platers others please WhatsApp Marie 0684144080
19/06/2023

Platers others please WhatsApp Marie 0684144080

Address

Cnr Vooma Garage, Beverley Drive
Hillshaven
1789

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Foodhaven Takeaway & Confectionery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share