Kraakvars Gebak

Kraakvars Gebak Kraakvars Gebak - jou nuwe gunsteling tuisgebakte goedere

Megan : 076 493 5867
Elaine : 082 772 7318

Vars gebak, stadig gedroog en met liefde gemaak. Outydse boerbeskuit en anysbeskuit – soos in jou Ouma se kombuis. ☕Best...
14/03/2026

Vars gebak, stadig gedroog en met liefde gemaak. Outydse boerbeskuit en anysbeskuit – soos in jou Ouma se kombuis. ☕

Bestel vandag by
Elaine: 082 772 7318
Megan: 076 493 5867

Ons koerier landswyd

10/03/2026
Daar is min dinge so eg Suid-Afrikaans soos ’n vars, stroperige koeksister.Daardie goudbruin, krakerige buitekant wat kr...
03/03/2026

Daar is min dinge so eg Suid-Afrikaans soos ’n vars, stroperige koeksister.
Daardie goudbruin, krakerige buitekant wat kraak onder jou tande… en dan die sagte, soet stroop wat elke happie vul.

Met liefde gemaak, volgens tradisie gebak – want ’n regte koeksister proe soos huis, hart en heimwee. 🤎

Kom proe self hoekom ons só trots is op elke enkele een.

Nou plaaslik beskikbaar in Jeffriesbaai, Humansdorp en St Francis baai

Elaine : 0827727318

27/02/2026

Ons was vir ’n rukkie stil… maar nie verniet nie. 🤍
By Kraakvars Gebak het ons agter die skerms hard gewerk, nuwe idees gebak en planne gemaak.

Nou is ons terug : vars, opgewonde en beter as ooit!

Ons kan nie wag om alles wat ons voorberei het met julle te deel nie. Hou gerus ons blad dop, want daar is heerlike dinge oppad.

Dankie vir elkeen wat nog altyd ons gebak ondersteun het. Julle beteken vir ons meer as wat julle weet. 🌾
Onthou ons koerier landswyd

Megan: 0764935867
Elaine: 0827727318

18/04/2025

Lekker vars beskuit vir n klient. Onthou om jou bestelling te plaas.

Elaine 0827727318
Megan 0764935867

Address

Hobhouse
9740

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kraakvars Gebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category