Ons Resepte Boek

Ons Resepte Boek One place for all the delectables one can find on facebook these days.

25/07/2024
25/04/2024

Dankie vir al die nuwe "followers"! Hierdie blad het ek en my stief (lief) ma begin n hele paar jaar terug terwyl sy in remissie was met kanker om saam te kan kook vir ons groot familie.. Nie besef dat ons enige followers sal he nie, dit was nie die doel van die blad nie. Dit was maar net n blad vir haar en vir my. Ek mis haar elke dag en wonder hoe lief sy sou gewees het vir haar kleinkinders wat sy nooit ontmoet het nie. Ten minste het sy my oudste gelief vir n klein rukkie. En met elke nuwe follower en like word ek weereens geherinner hoe belangrik dit is om met jou geliefdes te kan kook en te kan geniet ❤️

Address

Hoedspruit

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Resepte Boek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category