02/04/2026
Thank you Veeplaas Tydskrif for the excellent article on our stud. https://agriorbit.com/veeplaas-april-2026
In die April-uitgawe van 𝘝𝘦𝘦𝘱𝘭𝘢𝘢𝘴 kyk ons na sleutelaspekte van beesboerdery, insluitend die waardeverskil tussen voor- en agterkwarte, veranderende verbruikersvoorkeure, die invloed van voeding op vleisgehalte, en die tekortkominge wat beesprodusente weerhou om meer winsgewend en volhoubaar te boer. Op die skaapplaas ondersoek ons hoe hittestres ramme benadeel en watter impak siektes soos bloutong op kuddegesondheid kan hê.
Klik op die skakel om te sien wat van die hoogtepunte in die April-uitgawe van 𝘝𝘦𝘦𝘱𝘭𝘢𝘢𝘴 is: https://agriorbit.com/veeplaas-april-2026/
Toyota SA SA Stud Book / SA Stamboek Cavalier Group National RPO / Nasionale RPO Agricultural Research Council Hollard NWGA BKB Fenfield Reds Stellenbosch University