Karoo Water

Karoo Water Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Karoo Water, Bottled Water Supplier, 4 Bridge Street, Jansenville.

24/03/2022

Nuwe produkte op ons rak! Pryse steeds R25 - R29.

Karoo Water stel bekend HQ Foods se knoffel produkte ... Beste kwaliteit!
18/11/2021

Karoo Water stel bekend HQ Foods se knoffel produkte ... Beste kwaliteit!

Karoo Water se rakke is vol gepak met nuwe voorraad!!Nuweling om voor uit te kyk is:Chutney Mild/Hot 440gr @ R25Dhanya &...
18/11/2021

Karoo Water se rakke is vol gepak met nuwe voorraad!!

Nuweling om voor uit te kyk is:
Chutney Mild/Hot 440gr @ R25
Dhanya & Chutney Sauce 375ml@ R25
Garlic Sauce 375ml @ R25
Samoosa/Savoury Dip 375ml @ R38
Chicken Braai 2 in 1 500ml @ R29
Mango Atchar 350gr @ R30
Mixed Veg Atchar 375ml @ R30

Kom kies jou gunsteling!!

Ons is baie opgewonde oor die reeks Sauce-A-Licious sousse nou beskikbaar op ons rakke teen R48 en R52 onderskeidelik!!G...
26/10/2021

Ons is baie opgewonde oor die reeks Sauce-A-Licious sousse nou beskikbaar op ons rakke teen R48 en R52 onderskeidelik!!

Geure is:
Thai Sweet Chilli
Chinese Sweet & Sour
Mexican Chilli
Peri-Peri
Chillinaise
Mango & Chutney
Prego
Barbados Twist

HQ Foods se puik reeks sousse is nou op ons rakke beskikbaar teen R32 en R35 onderskeidelik.
28/09/2021

HQ Foods se puik reeks sousse is nou op ons rakke beskikbaar teen R32 en R35 onderskeidelik.

Introducing our new spice additions:  from biltong to wors making spices, a range of braai spices to our very exciting m...
21/09/2021

Introducing our new spice additions: from biltong to wors making spices, a range of braai spices to our very exciting masala and curry spices!! Pick and choose ... go experiment in your kitchen with new dishes for the family. Do visit our store!!!

01/07/2021

As the admin of the group/page we need to share a POPIA disclaimer as all Groups need to adhere to the regulations surrounding this Act from 1 July 2021.
Therefore, we are required to ask each member of this Group 2 questions:
1. Do you want to be part of this Group?
2. Do you undertake not to use visible personal information of members elsewhere?
Should you answer YES, please remain on the Group.
Should you remain in this group, it will be automatically accepted that you have consented to being a part of this group and you undertake to comply with the Act.
Should you answer NO, please leave the group or ask any of the Admin team members for assistance to do so.
In this regard, we request that all members of this group, in good faith, to not share personal information pertaining to other members for whatsoever reason, without obtaining the consent of the relevant person.

23/04/2021

Soos vele Karoo mense is ons innig dankbaar vir die reën wat ons die week mee geseën is ... Alle dank aan ons Skepper!

Weens die gebrek aan kwaliteit water in ons dorp, moes Karoo Water so 2 maande terug totaal staat maak op ons reserve reënwater om suiwer RO water te kan verskaf. Ons tenk het 2 weke terug drasties leeg begin loop en ons het gewonder hoe ons besigheid voort sal gaan.

Ons Hemelse Vader het ons geseën met 'n amper voltenk varswater om te suiwer! Vele gebede is gehoor in ons distrik.

Ons deel hierdie blydskap en dankbaarheid met ons gemeentskap en distrik.

29/03/2020

Beste Karoo Water Kliente,
Tydens dié onseker tyd wat ons deur gaan wil ons vra dat u die volgende versoeke respekteer:

1. Ons sal net 1 persoon op 'n slag by ons bedieningstoonbank in die winkel kan bedien. Ons vra dat die 2de persoon in die ry net binne die winkel duur staan en wag of net buite die duur op die stoep 'n ry sal vorm. Staan asseblief ten minste 1m weg van die volgende persoon.

2. Ons voorsien 'n reiningsmiddel by die bedieningstoonbank om u hande mee te spuit. Los die middel op u hande om te droog.

3. Ons versoek dat u asseblief u waterkanne of waterbottels by u huis sal ontsmet voor u dit na die waterwinkel toe bring om gehervul te word. Ons sal hulle ook in die waterwinkel buite om ontsmet.

Beste manier om jouself te beskerm is deur om jou hande gereeld met seep en water te was. Hou u afstand van mense wat nies of hoes.

Karoo Water sal die Covid-19 situasie bly hersien en soos nodig die beste manier daarop reageer.

Mag ons Hemelse Vader ons almal beskerm!!

Karoo Water groete!

18/12/2019

Karoo Water is verlig om aantekondig dat ons 2de Osmose Filtrasie sisteem is nou opgekoppel!!

29/11/2019

Karoo Water sal moré 30 November gesluit wees vir besigheid. Ons krane sal weer vloei vanaf2 Desember. Jammer vir die ongerief.

Address

4 Bridge Street
Jansenville
6262

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Water posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share